Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spioenkop Eco Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Vanaf R5 120 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Spioenkop Eco Cabin is 'n selfsorg-houthuisie in die buitewyke van Reddersburg en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na rustige verblyf.

Die houthuisie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en groot vensters en skuifdeure wat oorgenoeg natuurlike lig inlaat. Buite is daar 'n stoep, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Spioenkop Eco Cabin is onafhanklik van die nasionale netwerk en daarom die perfekte bestemming in die natuur vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annemé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R5 120
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R5 120
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R717, Spioenkop 334, Reddersburg, 9904, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16714c4aa6bffef80cf98c11e5f92fd32b1fffae5cae5b9bb8d414e1a281dc604910b33c29c829cbbe96e5b9f5d31dfd257a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 120 per nag, vir 4 mense R717 Spioenkop 334 9904 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.68958173032 26.066599476039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang