Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spionkop Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Marga S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons het baie lekker gebly: die kamer was mooi en die diens uitstekend. Ons het twee nagte oorgeslaap en het heerlik gebly. Die kamer was mooi ingerig, gerieflik, en alles is met sorg gedoen. Die ligging en tuin was mooi, die personeel vriendelik en behulpsaam, en die aandetes in die lodge was baie lekker en die prys redelik. Spion Lodge is gerieflik geleë vir mense wat die "Battlefields" wil besoek en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Beautiful, peaceful place. The location of the lodge, quite deep in the bush, was fantastic. The grounds are wonderfully peaceful. The rooms were spacious and clean. Hot water! The food was above expectation. The kitchen staff produced a lot of goodness, but wow, they are loud! I would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krish P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Satisfactory stay. No issues with the stay. However, the existing wall panel heater is just consuming unnecessary power as it does nothing unless one is directly in front of it, which doesn't make sense if this was the intention. I suggest having that replaced with either an aircon or a better heater. Also, I wasn't happy with parking so far away from the room. There was also no mention of the condition of the unpaved road leading to the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anne P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Nice spot to stay near the Spioenkop reserve. A very pleasant stopover. The staff were very welcoming and the food was very tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Excellent in all regards Beautiful location, excellent staff, great wholesome food, peaceful and it felt safe. The highlight was the battlefield tour which is really touching. If I could offer one suggestion it would be to provide guests with a little map that sets out one or two self walks (perhaps up Alice, or down the wagon trail to the river) and also a few mountain bike routes. I would be willing to pay extra for the opportunity to ride across some of the land around the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ASHLEY
Spionkop Lodge
Good Afternoon John, Thank you so much for your positive comments, most appreciated! Thank you for your suggestions to map out some walks for our guests, we are busy doing that at the moment, we have opened up the original Ox-wagon Trail, The Moyeni Trail, the Mount Alice Trail, The Birding Trail and will have maps in our rooms, thank you for this. I am so please that you enjoyed your stay with us here at Spion Kop Lodge. Take care and stay safe and well. Kind Regards, Raymond, Lynette and the Spion Kop Lodge Team

Lodewyk J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Gemaklik en goeie ligging vir lekker doendinge. Alles was op standaard. Moeilik om goeie vleis op dorp te kry. Baie goeie vakansiebestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
ASHLEY
Spionkop Lodge
Gooie dag Lodewyk, Baie dankie vir jou woorde. I am pleased that you enjoyed your visit here at Spion kop Lodge. Yes we are in a perfect position ,almost a half way house between Johannesburg and Durban. Most of our vegetables are home grown and generally our local meat is good. Take care and stay safe and well. Regards from all at Spion Kop Lodge

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2020

Lekker rustig en veilig. Goeie halfpad-stop Suidkus toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
ASHLEY
Spionkop Lodge
Goie Middag Thank you for your comments ,much appreciated. Our situation makes us a perfect place from which to explore the Berg and bush. Also the perfect halfway stop between Johannesburg and Durban. Wonderful tranquil and peaceful property on a working farm, wonderful to be surrounded by Nature. A real privilege. You take care and stay safe and well. Regards from all at Spion Kop Lodge

Suzette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2018

Baie rustig en gemaklik. SpionKop Lodge was baie gemaklik en n rustige plek om te bly by. Dit was skoon en die diens was baie goed. Ons het regtig baie lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzan V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Jun 2018

Teleurstellende naweek. SpionKop Lodge maak deel uit van 'n werkende plaas. Acacia kothuis is direk langs 'n beeskraal. Tydens ons eerste aand is die beeste twee keer op trokke gelaai in die kraal, middernag en weer vroegoggend. Met ons derde aand was daar weer beeste in die kraal. Hulle was onrustig en ons is kort-kort wakker gemaak deur hul geraas. Die ander kothuis is 30 tree van die beeskraal. SpionKop Lodge is 1,5 km van die hoofpad geleë met geen toegangsbeheer. Geen vorm van sekuriteit is waargeneem tydens ons verblyf nie. Daar is wel 'n ander woonhuis naby die kothuise wat 'n elektriese heining met 'n alarm (het twee keer tydens ons verblyf afgegaan) en waghonde gehad het. Dit laat mens wonder oor gaste se veiligheid. Ons kothuis was gerieflik (geen luukshede) en skoon met 'n lekker kaggel. Die kombuis is baie basies ingerig en daar was 'n sonnige privaat stoepie. Die swembad-area is lieflik met groot grasperke rondom. Die R600 pad se vele eetplekke en winkeltjies word hoogs aanbeveel, asook die Drakensberg Canopy Tour.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Gerald N
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2017

Mooi. Mooi omgewing en blyplek vir goeie prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

ASHLEY Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 505
R2 505 R2 004
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed3d8e337d5e022f79eb2602db0fbd99587d020316e06be689e85973fcc1c41158560edae806f99b8d4d621f65ce98a22186?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 505 nouVanaf R2 004 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R600 Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.705378224507 29.53057774107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang