Spitskop Plaashuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 425
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Julian L - Jun 2024
Algehele gradering
Safe, comfortable and spacious.
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Thank you for the feedback.
Jacques V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plaashuis, ruim en veilig, met gasvrye plaaswerker.
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Goeie more, dankie vir die terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Daniel N - Aug 2021
Algehele gradering
Huis wat ons verwagtinge oortref het.
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Goeie dag
Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet by Spitskop plaashuis. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Elané V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Goeie dag
Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet by Spitskop plaashuis.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annemie M - Jun 2018
Algehele gradering
Sal vir seker weer by Spitskop Plaashuis bespreek as ons in die area is!
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-)
Kind Regards
Wilmari
Olaf H - Okt 2018
Algehele gradering
Outstanding location with a great view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende ligging met 'n pragtige uitsig.
Die akkommodasie is uitstaande. Ons was met 'n groep van 10 mense en elke kamer was meer as uitstekend. Die huis is goed onderhou en goed toegerus. Die uitsig is wonderlik en ons sal hierdie huis beslis aan ander aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-)
Kind Regards,
Wilmari
Gerhard V - Jul 2018
Algehele gradering
Very good facilities, service and views. Perfect for big families or groups.
Spitskop Plaashuis se terugvoer
Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-)
Kind Regards,
Wilmari
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterval 58, Lydenburg, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang