Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitskop Plaashuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Julian L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Safe, comfortable and spacious. We had an amazing time, and our hosts were extremely generous and thoughtful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Thank you for the feedback.

Jacques V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige plaashuis, ruim en veilig, met gasvrye plaaswerker. Ons verblyf in die plaashuis buite 'n pragtige klein dorpie was absoluut fantasties! Die ruim verblyf, goed-toegeruste kombuis, en goeie sekuriteit het vir 'n onvergeetlike ervaring gesorg. Die attente plaaswerker het 'n persoonlike tint aan ons besoek gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Goeie more, dankie vir die terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Daniel N
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Huis wat ons verwagtinge oortref het. Die hele huis en area is net lieflik. Kan dit definitief aanbeveel vir familie of vriende-naweke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Goeie dag Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet by Spitskop plaashuis. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Elané V
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Fantastiese plek! Ons het as gesin vir die naweek Spitskop Plaashuis toe gegaan en het na slegs 'n uur daar reeds besluit dat ons vir seker weer sal gaan! Die huis is baie modern gemeubileer en het alles wat jy nodig het met meer as genoeg spasie vir tien mense om gemaklik daar te bly. Die plaas-omgewing sorg vir 'n rustige wegbreek met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Goeie dag Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet by Spitskop plaashuis. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Annemie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2018

Sal vir seker weer by Spitskop Plaashuis bespreek as ons in die area is! Ons het 'n baie lekker naweek hier gehad. Die huis is baie goed ingerig en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-) Kind Regards Wilmari

Olaf H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2018

Uitstekende ligging met 'n pragtige uitsig. Die akkommodasie is uitstaande. Ons was met 'n groep van 10 mense en elke kamer was meer as uitstekend. Die huis is goed onderhou en goed toegerus. Die uitsig is wonderlik en ons sal hierdie huis beslis aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-) Kind Regards, Wilmari

Gerhard V
Kort verblyf
4.4
Jul 2018

Very good facilities, service and views. Perfect for big families or groups. We were very pleased with the facilities and service at Spitskop Plaashuis. This house has 3 lounge areas, large rooms outside braai facilities and 3 fireplaces. The farm manager and other staff were very helpful. Ideal for large families or groups that want to use this as a base to explore the surroundings or as a relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmari
Spitskop Plaashuis
Thank You For the feedback, Hope to see you guys soon again :-) Kind Regards, Wilmari

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 424

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval 58, Lydenburg, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4YzUyNjk4LTE0NGYtNGY2NS05OWU0LTdlYTQ1YTNmODBlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 Waterval 58 Lydenburg 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.167324 30.337632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang