Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitvurkboerdery Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Spitvurkboerdery Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Gesin met klein kinders

Heerlike, sorgvrye kuier!

Ons het heerlik gebly by hierdie mooi plaashuis! Die diens was onverbeterlik! Ons het hier tuis gegaan terwyl ons kinders by CVO Lichtenburg aan die winterspele moes deelneem. Alhoewel die afstand 'n ent van die skool af was, het dit nie gepla nie omdat ons so tuis gevoel het! Die pragtige koolstoof was elke middag met ons aankoms reeds aangesteek en ons gasvrou het aande toe ons laat teruggekeer het vir ons heerlike warm kos op die pragtige stoof gelos. Na 'n lang dag van sport langs die veld kon ons regtig rus en afsluit met skottelgoed wat vir ons gewas was, beddens en die huisie netjies opgemaak en warm. Die tuin en speelkamer was heerlik vir ons plaaskinders om in te speel. Warmwatersakke, lekker warm beddens en 'n sjokolade op die beddens het ons baie bederf. Die een aand wat ons laat teruggekeer het, was die lig by die dak vir ons kar reeds aangeskakel vir ons gerief. Dit is 'n pragtige plekkie, wat mens terugneem in tyd en laat vergeet van die gejaag van ons elke dag. Dankie vir die moeite!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Spitvurkboerdery Gasteplaas se terugvoer

Dankie Melanie, julle was die perfekte gaste. Julle is so aangenaam.

Spitvurkboerdery Gasteplaas
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R53-pad in die rigting van Swartruggens/Ventersdorp, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91aa4bce6ae9eace42ea94067d98a364e2e47f16207478b6cc12f91b69677acbb1e34ce67c6a70b30f059e5235bf5d5df35f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 R53 road towards Swartruggens/Ventersdorp Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.795753473154 26.614059913787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem