Spitzkop Kampering
Beskrywing
Dié perseel het slaapplek vir 4 gaste en gaste kan kies waar hulle kamp wil opslaan. Daar is verskeie wonderlike plekke onder bome, langs die rivierbedding of bloot net in die oop veld waar gaste heeltemal afgesonder met hul eie toerusting kan kamp. Neem asb. kennis dat daar geen ablusiegeriewe by hierdie kampplek is nie. Vir natuurliefhebbers, kampentoesiaste en gaste met boskarre is hierdie 'n avontuurlike opsie.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum van 4 mense vir 2 nagte moet bespreek.
Kampplekke word maklik deur 'n grondpad met 'n bakkie, sportnutsvoertuig of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.
Neem asb. kennis dat die plaas nie elektrisiteit of selfoonsein het nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Die Wildkamp het geen ablusiegeriewe nie en is ideaal vir mense wat al hul eie toerusting saambring.
Warm water word in 'n donkie gekook wat met hout verhit word.
Hout word vir elke nag se verblyf voorsien en bykomende hout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vooraf bespreekte braaipakke is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die perseel is op die oewer van die bekende Buffelsrivier en daar is net 'n paar uitgesoekte kampplekke vir avontuurlike boskampeerders. Vir diegene wat heeltemal afgeleë wil kamp, is hierdie staanplekke die ideale plek om af te skakel. Hier kan gaste in groepe by die Buffelsrivier kamp. Lieflike, groot Kareebome en Doringbome bied skadu en skuiling waaronder gaste hul tent of boswa kan opslaan. Daar is ook 4 toilette en 8 storte met warm water. Die ablusiegeriewe is onder 'n reuse Kareeboom gebou en het 'n oop dak sodat gaste die sterrehemel kan bewonder. Braaihout (Doringhout) is by albei kampplekke te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum van 4 mense vir 2 nagte moet bespreek.
Kampplekke word maklik deur 'n grondpad met 'n bakkie, sportnutsvoertuig of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.
Neem asb. kennis dat die plaas nie elektrisiteit of selfoonsein het nie en sonpanele sal saans lig voorsien.
Die Wildkamp het geen ablusiegeriewe nie en is ideaal vir mense wat al hul eie toerusting saambring.
Warm water word in 'n donkie gekook wat met hout verhit word.
Hout word vir elke nag se verblyf voorsien en bykomende hout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Vooraf bespreekte braaipakke is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 120 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Spitze Kop, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang