Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spitzkop Kampering

Kampeer/karavaan
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Spitze Kop, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
  • Vanaf R200 R160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spitzkop Camping is op 'n veeplaas in die Moordenaarskaroo geleë en bied ruim kampeerplekke op die boomryke oewer van die Buffelsrivier.

Hierdie kampplek is ideaal vir groot en klein groepkampe sowel as privaat kampeerders. ’n Groot donkie voorsien warm water aan die storte en hout vir die donkie se stoof word voorsien. Lekker droë braaihout is te koop en met vooraf reëlings kan lamsvleis ook voorsien word.

Skape, beeste, koedoes, duikers, grysbokke, springbokke en ander kleiner wild loop vrylik rond en gaste kan hulle selfs rondom die tente gewaar. Gaste kan ook die plaas te voet verken, voëlkyk of 1 van die veldryroetes verken. Ons netjiese paaie is selfs vir bergfietse geskik en 4x4-roetes is beskikbaar vir ervare 4x4-entoesiaste.

Spitzkop Kampering kan maklik deur 'n grondpad met 'n bakkie, SUV of enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas Spitze Kop, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein Roggeveld Wes-Kaap
Vanaf R200
R200 R160
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Spitze Kop, Langs die R354, Laingsburg, 6840, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9303e67e04477f23674ccd5b12f004b83eaf3a6d452888d2d321f1f3d765c01f63e6c805328b8cc0e7e69fc3e4b23da1e7d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R160 per nag, vir 2 mense Farm Spitze Kop Off the R354 6840 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -32.835778453865 20.840849006122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem