Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spoelklippie Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Carien R
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Dit was baie lekker. Daan en Margie het baie moeite gedoen met ons veral as ons iets nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Spoelklippie Gastehuis
Carien, julle was vir-altyd-onthou gaste, dankie. Spoelklippie groete, Daan Malan

Judith V
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Heerlik en ontspanne. My gunstelingvertrek was die stoep waar ons heerlik kon kuier en iets koud kon geniet na 'n warm dag op pad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Des 2023

Nie te sleg nie, maar die standaard is slordig. Dit was baie deurmekaar en die dame wat die plek bestuur wou aanmekaar aparte finansiële reëlings maak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uitstekende blyplek. Uitstekende diens. Margie is die beste gasvrou wat ons al ooit ontmoet het. Altyd vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar. Ons waardeer haar diens geweldig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie V
1 nag
5.0
Feb 2022

Tant Margie was wonderlik en baie vriendelik, behulpsaam. Tant Margie was wonderlik vriendelik en baie behulpsaam ek het sommer baie tuis gevoel, 'n beter plek sou ek nie kon kry nie. Ek sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert C
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Lekker. Goeie kliëntediens. Die plek is skoon en netjies. Vriendlikste mense wat daar woon in Kleinzee. Ek sal mense voorstel om by Spoelklippie Gastehuis te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Ons kuier was tipies Weskus wat ons altyd baie geniet. Die gasvryheid en lekker verblyf van Spoelklippie het dit ekstra lekker gemaak. Weskus is altyd vir ons 'n heenkome en verwelkom ons met sy mooi see, lang strande en mense. Ons het so lekker gebly dat ek dink ons sal weer hier moet kom bly volgende keer. Dankie Daan, dankie Margie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette Badenhorst B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Lekker en gerieflik. Netjiese plek naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Oulikke woonstel. Die woonstel is oulik. Ons was net 2 mense en het geen probleme gehad nie. Daar is wel slaap plek vir 9 mense en slegs en badkamer (stort bad toilet) wat die hoofslaapkamer en suit is. Die braai-area is reg teen die woonstel se deur, ek neem aan dit word gedeel met die huisbewoners. Wat dit bietjie oorpersoonlik kan maak as vreeemdes reg op jou stoep wil kom braai. Gelukkig wou niemand anders braai nie, so ons het die area vir ons self gehad. Die alarm het nie n bly-funksie nie. So kan nie aangeskakel word in die aand nie, maar Kleinzee is heel veilig en dit maak nie regtig saak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Spoelklippie Gastehuis
Dankie vir jou terugvoer, Alecia. Daar is nog 'n badkamer in die woonstel in kamer 3. Die braai is uitsluitlik vir die woonstel, die huis het sy eie binneshuise braai. Ek is bly julle het dit geniet. Spoelklippie groete. Daan Malan

Francois C
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Baie lekker en rustig. Alles was daar wat jy nodig het en daar is genoeg slaapplek. Dankie, julle was awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daan
Spoelklippie Gastehuis
Dankie, Francois. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier weer. Daan Malan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA048cf21ac19faad706301ec1f39691b2eeab3b2606b414dd37254ed2443da90b4d8b2c552331fcf0e22bd9def6609972440d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 4 6A Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6785 17.072736111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang