Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spoelklippie Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Spoelklippie Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carien R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien R

Dit was baie lekker.

Daan en Margie het baie moeite gedoen met ons veral as ons iets nodig gehad het.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Carien, julle was vir-altyd-onthou gaste, dankie. Spoelklippie groete, Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Judith V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judith V

Heerlik en ontspanne.

My gunstelingvertrek was die stoep waar ons heerlik kon kuier en iets koud kon geniet na 'n warm dag op pad.

Gert V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gert V

Nie te sleg nie, maar die standaard is slordig.

Dit was baie deurmekaar en die dame wat die plek bestuur wou aanmekaar aparte finansiële reëlings maak.

Hans D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D

Uitstekende blyplek.

Uitstekende diens. Margie is die beste gasvrou wat ons al ooit ontmoet het. Altyd vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar. Ons waardeer haar diens geweldig.

Winnie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie V

Tant Margie was wonderlik en baie vriendelik, behulpsaam.

Tant Margie was wonderlik vriendelik en baie behulpsaam ek het sommer baie tuis gevoel, 'n beter plek sou ek nie kon kry nie. Ek sal weer daar tuisgaan.

Robert C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Lekker.

Goeie kliëntediens. Die plek is skoon en netjies. Vriendlikste mense wat daar woon in Kleinzee. Ek sal mense voorstel om by Spoelklippie Gastehuis te oornag.

Andries K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries K

Ons kuier was tipies Weskus wat ons altyd baie geniet. Die gasvryheid en lekker verblyf van Spoelklippie het dit ekstra lekker gemaak.

Weskus is altyd vir ons 'n heenkome en verwelkom ons met sy mooi see, lang strande en mense. Ons het so lekker gebly dat ek dink ons sal weer hier moet kom bly volgende keer. Dankie Daan, dankie Margie.

Riette Badenhorst B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette Badenhorst B

Lekker en gerieflik.

Netjiese plek naby winkels.

Alecia B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia B

Oulikke woonstel.

Die woonstel is oulik. Ons was net 2 mense en het geen probleme gehad nie. Daar is wel slaap plek vir 9 mense en slegs en badkamer (stort bad toilet) wat die hoofslaapkamer en suit is. Die braai-area is reg teen die woonstel se deur, ek neem aan dit word gedeel met die huisbewoners. Wat dit bietjie oorpersoonlik kan maak as vreeemdes reg op jou stoep wil kom braai. Gelukkig wou niemand anders braai nie, so ons het die area vir ons self gehad. Die alarm het nie n bly-funksie nie. So kan nie aangeskakel word in die aand nie, maar Kleinzee is heel veilig en dit maak nie regtig saak nie.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Alecia.
Daar is nog 'n badkamer in die woonstel in kamer 3. Die braai is uitsluitlik vir die woonstel, die huis het sy eie binneshuise braai.
Ek is bly julle het dit geniet.
Spoelklippie groete.
Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Francois C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Baie lekker en rustig.

Alles was daar wat jy nodig het en daar is genoeg slaapplek. Dankie, julle was awesome.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Dankie, Francois. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier weer. Daan Malan.

Spoelklippie Gastehuis
Fanus G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus G

Heerlijk, vriendelijke mense.

Kleinzee verdien meer as wat op 'n kaart aangeduid word. Die dorpje is eenvoudig en lekker Afrikaans. Die mense was vriendelik en behulpzaam.

Irisna P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irisna P

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier.

Johan N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Rustige stil plekkie.

Vat jou eie melk en beskuit saam en gaan eet vroeg as jy eetplekke oop wil kry.

Johanna W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna W

It was very nice.

Lovely, awesome, beautiful place.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Dankie Hannah, dit was lekker om julle by ons te hê.

Spoelklippie Gastehuis
Albert W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert W

Fantastic breakaway, well equipped kitchen with just about every appliance. Comfy built in braai etc.

The people are friendly and humble.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Thank you for your feedback. You are welcome to visit us again. Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Jacob C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacob C

Nie soos advertensie nie.

Nie soos op foto's nie.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Ek wens jy was meer spesifiek, Jacob.

Spoelklippie Gastehuis
Jackie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Gerieflik, naby aan alles.

Het dit baie geniet. Die verblyf is naby aan alle plekke om te besoek geleë.

Wynand V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Baie geniet en kliëntediens uit die boek uit.

Sal altyd teruggaan na Spoelklippies. My viervoetkinders kuier lekker saam met ons daar.

Anna O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna O

Good value for money, thank you Daan.

The managrr Margie is most helpful and very friendly. Don't change a thing.

Jaco L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie goed toegeruste eenheid.

Spoelklippie is 'n baie goed toegeruste eenheid in Kleinzee. Baie netjies en veilige, stil omgewing. Sal enige tyd weer daar bly.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi reaksie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer kuier.

Spoelklippie-groete

Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Jan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lieflike skoon, netjiese, huislike atmosfeer verblyfplek om af te pak en te bly.

Kleinsee, wat 'n interessante dorpie. Die eetplekke soos Kleinsee Spa & Restcamp en Crazy Crayfish Diner is uitstekend en waarde vir jou geld. Die geskiedenis van Kleinsee was baie interessant om op Google te lees en dit fisies te sien. Dit is werklik 'n lekker vakansieplek om jou kinders heen te vat. Die Khoi Khoi Tea Garden het die mooiste en interessante tuin om deur te stap en goed wat daar te koop is. Werklik 'n plek om te besoek.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Hannalie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalie L

Baie gerieflik.

Was heel tevrede met ons verblyf en ook verras met Kleinzee.

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Hannalie,
Dankie vir julle ondersteuning. Ons stel dit hoog op prys. Hoop ons sien julle weer.
Spoelklippie-groete,
Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Roelof H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof H

Netjies en skoon.

Spoelklippie is skoon en netjies. Alles is binne die huis wat nodig is om daar te oornag. Die hoofslaapkamer se matras slaap baie goed en die duvet en beddegoed het heerlik warm geslaap en is pragtig!

Spoelklippie Gastehuis se terugvoer

Roelof,

Baie dankie vir julle besoek by ons en julle ondersteuning. Seenwense.

Spoelklippie-groete,
Daan Malan

Spoelklippie Gastehuis
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA048cf21ac19faad706301ec1f39691b2eeab3b2606b414dd37254ed2443da90b4d8b2c552331fcf0e22bd9def6609972440d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 4 6A Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6785 17.072736111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang