Spoelklippie Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Spoelklippie Gastehuis is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin.
Dié vakansiehuis bestaan uit 'n huis en 'n woonstel wat los van mekaar is en het 7 slaapkamers en 4 badkamers. Die slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens.
Die 2 kombuise is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, wasmasjien, prutpot en 'n potjiepot. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke en daar is 'n 2 TV's met DStv.
Goeie WiFi is beskikbaar teen 'n tarief per GB en daar is 2 onthaalareas met braaigeriewe. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Gaste dink Spoelklippie Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Straat 4 6A, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap