Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spookdraai B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jade C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relaxing. Comfortable, quiet stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi. Rustig. Groot bederf. Ons was in die meerkat kamer. Dit was die grootste bederf! Lekker geslaap. Lekker. Tot wyn in ons kamer gekry. Ons voertuig se vensters is die oggend gewas voor ons vertrek het om dit skoon te maak van die see sproei. Die ontvangs was baie vriendelik en het gehelp om tasse te dra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Aangenaam, kamer ruim, ontbyt heerlik! Ons het heerlik gebly in die verblyf wat op die berge en swembad agter uitkyk. Die verblyf is baie ruim met 'n eetkamergedeelte, 'n mikrogolf oond en 'n klein yskassie. Die diens was puik en die ontbyt, wat ingesluit was by die verblyf, was uit die boonste rakke. Die atmosfeer was baie gesellig en daar is genoeg parkering voor die gastehuis. Die gastehuis is baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We really enjoyed our stay. It was spacious and very clean. The service was excellent. The room was amazing. They seemed to think of everything. The staff were very friendly. Recommend the accommodation 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietje P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

An excellent overnight stop. Our stay in terms of accommodation was excellent. The breakfast was superb, and the staff went out of their way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vicaela G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Amazing. Would come back! A beautiful weekend away! Stunning views, close to the beach, restaurants and the Cape Agulhas Nature Reserve. The hosts were very welcoming and the English breakfast was delicious. The rooms are spacious; we had our own balcony with a mountain view. They have a pool as well as a lookout point. Parking is in a gated area, so it is safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Marshall, die bestuurder, en sy vrou is baie gasvry en behulpsaam. Het dit verskriklik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Luuks en elegant. Meer as vriendelike ontvangs deur Marshall, die bestuurder. DIe kamers is ruim en luuks. DIe ontbyt is baie goed. Heerlik! Voorstel: Op die besprekingsvorm word slegs 'n selnommer gegee van iemand wat nie op die perseel is nie en nie geantwoord word nie. So ook word die e-pos nie beantwoord nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende verblyf. Ons is hartlik ontvang deur Marshall en sy span en het dadelik tuis gevoel. Kamer was skoon, groot en gerieflik. Ingerig met alles wat nodig was. Veilige parkering en goed geleë. Ontbyt was goed bedien. Sal verseker weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Goeie ligging. Mens wil partykeer net rustig boeklees maar nie in jou kamer of by die swembad nie. Gemaklike sitplek naby die kaggel sal great wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 20, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb56e678b5b04e2d7ed4e9258acf64da079eb904794809277061e9acd2dc734aa98c7ceeb51b072d210aeb28f5507de4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 20 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.816815628733 20.026626634393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang