Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spookdraai B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Spookdraai B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jade C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C

Relaxing.

Comfortable, quiet stay.

Corne S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Baie mooi. Rustig. Groot bederf.

Ons was in die meerkat kamer. Dit was die grootste bederf! Lekker geslaap. Lekker. Tot wyn in ons kamer gekry. Ons voertuig se vensters is die oggend gewas voor ons vertrek het om dit skoon te maak van die see sproei. Die ontvangs was baie vriendelik en het gehelp om tasse te dra.

Wilma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Aangenaam, kamer ruim, ontbyt heerlik!

Ons het heerlik gebly in die verblyf wat op die berge en swembad agter uitkyk. Die verblyf is baie ruim met 'n eetkamergedeelte, 'n mikrogolf oond en 'n klein yskassie. Die diens was puik en die ontbyt, wat ingesluit was by die verblyf, was uit die boonste rakke. Die atmosfeer was baie gesellig en daar is genoeg parkering voor die gastehuis. Die gastehuis is baie goed geleë.

Charmaine L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

We really enjoyed our stay. It was spacious and very clean. The service was excellent.

The room was amazing. They seemed to think of everything. The staff were very friendly. Recommend the accommodation 100%.

Grietje P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietje P

An excellent overnight stop.

Our stay in terms of accommodation was excellent. The breakfast was superb, and the staff went out of their way to accommodate us.

Vicaela G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Vicaela G

Amazing. Would come back!

A beautiful weekend away! Stunning views, close to the beach, restaurants and the Cape Agulhas Nature Reserve. The hosts were very welcoming and the English breakfast was delicious. The rooms are spacious; we had our own balcony with a mountain view. They have a pool as well as a lookout point. Parking is in a gated area, so it is safe.

Adele V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Goeie waarde vir geld.

Marshall, die bestuurder, en sy vrou is baie gasvry en behulpsaam. Het dit verskriklik baie geniet.

Pieter F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Luuks en elegant.

Meer as vriendelike ontvangs deur Marshall, die bestuurder. DIe kamers is ruim en luuks. DIe ontbyt is baie goed. Heerlik! Voorstel: Op die besprekingsvorm word slegs 'n selnommer gegee van iemand wat nie op die perseel is nie en nie geantwoord word nie. So ook word die e-pos nie beantwoord nie.

Alida B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B

Uitstekende verblyf.

Ons is hartlik ontvang deur Marshall en sy span en het dadelik tuis gevoel. Kamer was skoon, groot en gerieflik. Ingerig met alles wat nodig was. Veilige parkering en goed geleë. Ontbyt was goed bedien. Sal verseker weer hier tuisgaan.

Riaan G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Goeie ligging.

Mens wil partykeer net rustig boeklees maar nie in jou kamer of by die swembad nie. Gemaklike sitplek naby die kaggel sal great wees.

Delene S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene S

Goed geleë, ruim en superskoon.

Baie lekker gebly met vriendelike personeel. Sal graag weer daar wil draai!

Elsa F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa F

Awesome.

Baie mooi en skoon en 'n heerlike ontbyt.

Marleen S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen S

Diens uit die boonste rakke.

Marshal en sy span is amazing. Die kamers is ruim en als was baie mooi skoon. Ontbyt is stiptelik voorberei en smaaklik.

Adri K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri K

Was heerlik.

Marshall het uit sy pad gegaan om ons te bederf.

Anton R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton R

'n Juweel om by oor te slaap.

Baie netjies, mooi uitsig, waarde vir geld en vriendelike personeel.

Sarah R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah R

Very pleasant stay.

Exceptional service and very friendly management.

Janine P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Perfect location between Struisbaai and Agulhus, beautiful view, comfy beds and yummy breakfast! Would really recommend.

We enjoyed our stay at Spookdraai. The location is perfectly in the middle between Struisbaai and Agulhus, with a beautiful view. The kids enjoyed running up to the look-out point and seeing the mongoose. The bedding was crisp white and super comfy. Our multiplug lead blew and Marshall quickly sorted us out. The breakfast was also yummy and filling. Value for money and I would really recommend this place.

Anneline V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V

Fantasiese verblyf, stil dorpie, mense is baie vriendelik.

Heerlike kos by restaurante gehad, vriendelike ontvangs by B&B.

Alta C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Defnitief te kort.

Pragtige plek, mooi uitsig, heerlike ontbyt. Wens ons kon langer bly.

Nesta O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta O

Mooiste uitsig en baie vriendelike personeel.

Die swembad en uitkyk was spesiale bonus.

Aubry S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubry S

Beste diens ooit.

Netjies en skoon. Personeel is besonder vriendelik. Ontbyt was heerlik. Om alles te kroon het hulle die oggend van ons vertrek vir ons padkos gepak omdat ons 606:00 dus voor ontbyt weg is. Sal beslis weer daar bly.

Deon S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Ons het Struisbaai as 'n familie besoek wat ouer persone, kinders en kleinkinders ingesluit het. Ons het grootste deel van die gastehuis opgeneem. Dit het gevoel soos 'n huis weg van die huis en ons het baie lekker gebly. Word ten sterkste aanbeveel.

Die gastehuis is sentraal geleë naby die winkels en fasiliteite in L'Agulhas. Daar is lekker staproetes en die gastehuis met sy warm swembad en mooi uitsig bied uitstekende akkommodasie. Die gasvryheid en moeite wat die bestuurder Marshall vir ons gedoen het, het ons verwagtinge oortref. Die gastehuis bied 'n aantal kamers met uitsig vir 2 persone en 'n goed toegeruste kamer wat 2 persone en 2 kinders kan akkommodeer. Ideaal vir die hele familie en kindervriendelik indien jy akkommodasie verkies wat bed en ontbyt insluit. Die ontbyt was baie goed voorberei en ingesluit by die prys wat goeie waarde vir die geld bied.

Bruno V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bruno V

Great location and warm welcome.

To attend without hesitation.

Angie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angie S

Lovely stay, everything we needed.

I stayed for work purposes, but no options for dinner or where to order etc.

Barend L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend L

Heerlike kuiertjie geniet, personeel vriendelik en besorgd.

Pragtige see uitsig, sal beslis aanbeveling doen.

Christa R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa R

Fantastiese ligging.

Was lekker. Net wasbak en stort loop baie stadig uit - verstop.

Ranooka G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ranooka G

Lovely stay in a comfortable room. Close to all amenities.

Great breakfast in a dining room with a beautiful view of the sea.

Nick S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick S

Glad nie voldoen aan ons verwagtinge nie.

Glad nie in Afrikaans bedien soos voorgehou is nie. Die persoon wat ontvangs behartig het en B&B bestuur is onvoldoende opgelei. Die ontbyt en bediening laat veel te wense oor.

Elmien F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien F

Fantastiese uitsig en heerlike ruim kamers.

Was so beïndruk met die plek. Wat 'n voorreg om elke oggend by jou venster uit te kyk en die see te sien. Die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt elke oggend uit die boeke. Sal vir seker weer daar tuisgaan en beslis aanbeveel.

Vicky B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky B

Mooi uitsig en netjies.

Ons het 'n goeie nagrus gehad by Spookdraai en die sjerrie was baie welkom en smaaklik. Die uitsig is asemrowend en die B&B se ligging is goed. Netjies en skoon.

Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 20, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb56e678b5b04e2d7ed4e9258acf64da079eb904794809277061e9acd2dc734aa98c7ceeb51b072d210aeb28f5507de4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 20 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.816815628733 20.026626634393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang