Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spookdraai B&B

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2024 tot 2 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 20, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 R1 085 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spookdraai B&B is die perfekte basis vanwaar gaste die wonders van L'agulhas kan verken. Die mees Suidelike Punt van Afrika en die vuurtoring-toer is gewilde besienswaardighede in die area.

Verblyf word in 6 gastesuites gebied waarvan 5 suites 'n see-uitsig bied, terwyl die sesde kamer 'n uitsig oor die wingerd en swembad bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n verhitte swembad wat gaste regdeur die jaar kan geniet en dit bied wonderlike uitsigte. Daar is ook 'n verhewe uitkykpunt wat ideaal vir sekemrkelkies is terwyl walvisse so nou en dan kopuitsteek. 'n Klein wingerd is by Spookdraai geplant en is een van die mees suidelike wingerde in Afrika.

Van die beste voetslaanpaaie begin by die suites se drumpels en volg 'n sirkelroete al langs die see af tot in die heuwels wat die instansie omring. Hierdie pad is ongeveer 2 ure se stap. Gaste kan ook die nabygeleë Elim-wynplaas en Struisbaai-hawe besoek, of 'n visvangboot huur.

Die gasheer, Marshall, en sy personeel sal verseker dat gaste se verblyf 'n fantastiese ervaring is. Hy kan maaltye voorberei en gaste aan 'n groot verskeidenheid tradisionele disse eie aan Suid-Afrika en L'agulhas laat smul.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Jade C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Comfortable, quiet stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Corne S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi. Rustig. Groot bederf. Ons was in die meerkat kamer. Dit was die grootste bederf! Lekker geslaap. Lekker. Tot wyn in ons kamer gekry. Ons vo...
Sien meer
Mrt 2024
Wilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, kamer ruim, ontbyt heerlik! Ons het heerlik gebly in die verblyf wat op die berge en swembad agter uitkyk. Die verblyf is baie ruim met 'n ...
Sien meer
Feb 2024
Charmaine L
Saam met lewensmaat
5.0
We really enjoyed our stay. It was spacious and very clean. The service was excellent. The room was amazing. They seemed to think of ev...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Adele V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Marshall, die bestuurder, en sy vrou is baie gasvry en behulpsaam. Het dit verskriklik baie geniet.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 20, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spookdraai B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 085
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 20, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb56e678b5b04e2d7ed4e9258acf64da079eb904794809277061e9acd2dc734aa98c7ceeb51b072d210aeb28f5507de4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 085 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 20 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.816815628733 20.026626634393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang