Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spoorsnyertjie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jh V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie ligging! Huis is lekker ruim en baie netjies! Sal beslis aanbeveel! Baie lekker gebly! Verblyf is gerieflik en mooi skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Johan, was lekker om mense te ontmoet wat lief is vir die bos en sy diere.

Fanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie rustig. Dit was baie lekker, huis is goed toegerus. Baie netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Kom kuier gou weer, gaste soos julle maak dit vir ons ook die moeite werd om die huis beskikbaar te stel vir gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Hampie, bly ons kon saam met julle die luiperd en leeus gesien het. Julle is altyd welkom weer.

Johan R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sien bo. Uitstekende vakansiehuis, al die nodige geriewe wat 'n mens verlang. Rustige omgewing met heelwat wild wat kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Ons is bly julle het die tydjie geniet. Dankie vir die omgee en voer van die diere.

Errol W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A comfortable long weekend. We thoroughly enjoyed our stay and would recommend this property to anyone that needs a comfortable, clean, and tidy 3-bedroom holiday home to relax and enjoy the bush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Thank you for the time taken to give us feedback, Errol. As always, we are looking forward to your next visit. Regards

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Was 'n baie lekker week gewees. Ons het 'n baie goeie tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Al wat ek kan sê is, wat die cleaner gesê het: 'Is master seker daar was gaste in die huis?' Julle is altyd welkom om weer te kom.

Marianna B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie ontspanne en laat mens vergeet van die gejaag in die stad. Baie netjies. Eienaar baie vriendelik en het ons ingelig as daar diere by die rivier was. Rustige plek met diere wat om die huis beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Bly julle het dit geniet en kon bietjie rus. Dankie vir Peanut se piesangs.

Elaine D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ontspannend. Dankie, die huis is goed toegerus en netjies. Ons bly altyd lekker in Spoorsnyertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderlike plekkie. Het baie lekker gebly. Privaat en goed toegerus. Wonderlike plekkie. Het baie lekker gebly. Soveel diere het ons kom besoek by die huis. Baie privaat en goed toegerus. Sal beslis weer besoek. Eienaar baie vriendelik en ons op hoogte gehou van gebeure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Dankie Johan, julle is altyd welkom! Dankie dat julle ook na Peanut omgesien het. Kom kuier gerus weer.

Brian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wel toegeruste, netjiese, privaat woning. Sal beslis weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thinus en Sandra
Spoorsnyertjie
Thanks, Brian. I must say, you are the perfect guests in the Wild. We never heard a sound, not even during Old Years Eve. You are welcome to visit Spoorsnyertjie any time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thinus en Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 180
R1 180 R1 062
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 180
R1 180 R1 062
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3309, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk4MTYyLWI3N2ItNDI1MC04OGZiLTQ2ZTYwNjcxYzFhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 180 nouVanaf R1 062 per nag, vir 4 mense 98 5 1 5 3309 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.338455418217 31.8098827824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang