Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spot the 10th

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starlinglaan 3251, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Spot the 10th is 'n gerieflike en ruim vakansiehuis op die Parys Golf & Country Estate, 'n skilderagtige landgoed op die Vaalrivier se oewer aan die buitewyke van Parys. Die huis se voorstoep spog met 'n pragtige uitsig oor die 10de setperk met die pragtige Vredefortkoepel-heuwels as agtergrond.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n aantrekkamer met genoeg kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Van die 2 aparte badkamers het een 'n bad, stort en 'n toilet en die ander een 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, gesig- en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, dubbeldeur-yskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Opwaskamer met 'n dubbelwasbak, skottelgoedwasser, stoomstrykyster en 'n strykplank word ook voorsien. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kroeg, kaggel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur met die volle DStv-pakket en toegang tot Netflix en YouTube. WiFi word voorsien.

Die skuifdeure in die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die swembad. Buite is daar 'n houtskoolbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is 1,9 km vanaf die Likkewaan-kanoklub en 1,2 km vanaf The Boat House.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andries D
Saam met vriende
5.0
Spot the 10th sal ons weer sien. Baie lekker gebly in die goed toegeruste huis. Ek kan dit egter nie vir 4 paartjies aanbeveel nie aangesien die een s...
Sien meer
Okt 2024
Nadine V
Gesin met tieners
5.0
Lieflik huis! Pragtige meubels en dekor. Snoesigste beddegoed. Heerlik gekuier. Só heerlik gebly. Die naweek was beslis te kort!
Aug 2024
Donovan B
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent ligging. Baie netjies en skoon huis met stunning view oor die gholfbaan. Dankie aan the eienaar, vir jou vriendelikheid. Sien julle gou weer...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Starlinglaan 3251, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Spot the 10th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Starlinglaan 3251, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6699025ea3824adec32d665a333e46a4349e462bb48ea6e5f2e9815b87c004ef62b82dcb34428136d73f86bd35e32a5b698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 3251 Starling Avenue Parys Golf & Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -26.883074506904 27.486234640159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang