Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spreeu 2

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Chantelle L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Was a very comfy stay. We enjoyed our stay. The place was clean and ready for self-catering purposes. The greeting we received from the host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gigi A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Nice comfortable and relaxed. It's a nice place with nice rooms, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sameul M
1 nag
4.8
Jan 2024

That was nice nice. Very very nice and I slept very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Damian W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Vrek goed. Baie lekker, goeie tyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Bakgat. Baie lieflike plek - braai geriewe binne en buite, selfs 'n pooltafel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Aangenaam stil. Lekker groot lapa en groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan B
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Ok vir 'n vinnige oorslaap op reis. Louis was baie behulpsaam, en het laat inklok akkomodeer. Baie spasie en heel ruim. Dienlik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Rustig, stil, vars beddens en handdoeke, lugversorger. Die akkommodasie was puik!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette P
1 nag
3.8
Sep 2024

Waarde vir geld. Waar kry mens nog 'n hele 3-slaapkamerhuis te huur vir hierdie bedrag? Beslis waarde vir geld, met 'n solar sisteem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Ontspannend. Het lekker gebly, maar daar was net nie warm water nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 161

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spreeustraat 2, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07b5dc3497a5a571b3207e42ee781b5ee0b4ebff93a5b114524845dea16183378927145abe3da31b8932533cd4c251514166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 45 5 1 4 2 Spreeu Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.592417 25.489552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang