Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Acres Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.2
Wanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Skoon en netjies. Baie behulpsaam en vriendelike diens. Mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Innibos kunstefees gaan besoek. Die gastehuis se kamer was netjies en skoon met al die nodige geriewe. Baie lekker daar gekuier, enigste klagte is dat hulle besoekers 'n remote moet gee vir hek sodat mens nie elke keer moet bel om hek te kom oop maak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Vinnige in en uit vir aand. Goeie verblyf, netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leandra T
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Fantastic, clean and safe. We travelled with a group of friends to watch the Rugby and we were made to feel right at home, the rooms have been newly renovated and the shower was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wentzel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2018

Waarde vir geld. Lekker gebly, alhoewel niemand daar kon Afrikaans praat nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Des 2016

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YTJjZTU1LTVjM2UtNDQ5OS04ODE5LTBhMDczYzZhYmFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 4 Mossie Crescent West Acres X6 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.490420548502 30.954703688621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang