Spring Acres Guesthouse
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Spring Acres Guesthouse is in die hartjie van West Acres, 'n voorstad van Mbombela (Nelspruit), geleë. Die gastehuis is binne 'n kort entjie se ryafstand vanaf 'n Mediclinic, verskeie winkelsentrums en 'n casino.
Spring Acres bied 4 individueel versierde en gemeubileerde kamers. Elke kamer het satelliet-TV met sekere kanale, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en plafonwaaiers. Die gastehuis het ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Mbombela (Nelspruit) is 55 km vanaf Sudwala-grotte, 88 km vanaf die Krugerwildtuin, en ongeveer 120 km vanaf God's Window, Bourkes Luck-slaggate, die Drie Rondawels en die historiese Pelgrimsrus geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
- Gaste dink Spring Acres Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in West Acres Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mossiesingel 4, West Acres X6, Mbombela (Nelspruit), 1211, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang