Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Tide Inn

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Shannon C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Efficient system in place for coming and going. Lovely water pressure, excellent. I would have liked another pillow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Spring Tide Inn
Hi Shannon, Thank you for taking the time to write us a review. It is always appreciated as it helps us understand what we are doing right and how we can improve. I'm glad to hear that you enjoyed your stay with us and that we exceeded expectations. Regarding the additional pillow, we would have been more than happy to provide an extra one upon request. If we are not fully booked and no other room has already requested additional pillows, we would have been delighted to give you an extra one. I hope that we can welcome you back again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Christa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was baie lekker, skoon en netjiese plekkie. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Spring Tide Inn
Hi daar Christa hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die review ons hoop om jou gou weer te sien.

Millicentdimakatso S
Kort verblyf
4.6
Des 2023

We enjoyed being there. Very safe. We really enjoyed ourselves, a true vacation leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
Spring Tide Inn
Good afternoon Millicent, thank you for taking the time to write us a review, we appreciate all feedback. I am so glad that you had such a great stay and could truly enjoy your leave and vacation. We hope to see you again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Debora D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Was baie gerieflik sal hul weer gebruik. Was aangenaam. Sal net meer kussings op bed wou hê. Die 2 wat daar was, was maar pap.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
Spring Tide Inn
Hi Debora Thank you for taking the time to write us a review. It is always appreciated as it helps us know what we are doing right and what we need to improve on. Thank you for bringing the matter of the pillows to our attention. I have forwarded this to the guesthouse manager to ensure it is attended to. I hope that we can welcome you back again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Nicolai V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Ligging, ligging, ligging. Ek, my vrou en ons tiener dogter het daar gebly vir 5 nagte. Ons was in kamer 7. Dit was lekker stil en het 'n patio waar jy darem buite kan sit en 'n wyntjie drink. Dit is 'n baie goeie ligging omdat jy baie naby aan die promenade is, naby aan die V&A Waterfront, naby aan winkels, naby aan baie goeie restaurante en koffie winkels. Die ligging is hierdie plek se grootste waarde. Hulle het wel straatparkering, maar dit is nie vir publieke parkering nie, wat dit baie handig maak in Seepunt. Parkering is 'n probleem. Klein negatiewe is dat dit nie 'n see-uitsig het nie, dit het nie 'n lugversorger in nie. Ek dink 'n lugversorger sal hierdie plekkie baie goed doen. Dit was nogal warm en met die muskiete kan mens nie met die patiodeur oop slaap nie. Die stort het nogal erg gelek. Dit is maar net 'n stukkie onderhoud wat gedoen moet word. Ontvangs is baie vriendelik en deeglik. Hulle noem dat hulle nie ontbyt gee nie. Hulle gee wel 'n ligte ontbyt met 'n bietjie graankos, joghurt, koue vleis en broodjies. Dit was goed genoeg vir ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carole V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Nov 2023

Was net soos geadverteer. Vriendelike diens en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
FZP/CTHA
Spring Tide Inn
Hi there Carole, thank you for the review we really appreciate it. Hope to see you soon again.

Ditshabe Petrus L
Kort verblyf Gesin met tieners
1.2
Des 2023

My stay fell short of expectations, with cleanliness issues and undisclosed fees. The unexpected additional charges for stains and administrative fees were not disclosed, leading to an unpleasant surprise during check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
FZP/CTHA
Spring Tide Inn
Hi Ditshabe Thank you for taking the time to write us a review, we appreciate any feedback as it allows us to see how we can improve. With regards to the additional fees: we do not charge a security deposit for the Guest House and therefore we invoice you when damages are made. We do our best to remove the stains with treatments or additional cleaning, if it is not possible we do need to invoice you as the guest for these damages. I apologise if this was not expected. I hope that we can welcome you back. Kind regards, Jessica from the CTHA Team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 232

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R959
R959 R671
per nag (plek vir 2)
Vanaf R959
R959 R671
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd5cb507ae0d66bea4074999fa23622a1e744de905275e3a83f8585418a3799d4b2118dfc58a2f18bb596b7d71aa02e9f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R959 nouVanaf R671 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 8 Oliver Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914246237484 18.389811156483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang