Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Tide Inn

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R959 R671 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spring Tide Inn bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Daar is 9 pragtige kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elke kamer het ook 'n haardroër, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi. Sommige kamers het lugversorging en ander het plafonwaaiers. Boonop spog sommige van die kamers met 'n privaat balkon.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea en 'n ruim eetarea. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar dit is beperk en word op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis toegewys. Hierdie verblyf is naby Seepunt se promenade, asook verskeie restaurante en plaaslike boetieks.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Shannon C
Saam met vriende
5.0
Efficient system in place for coming and going. Lovely water pressure, excellent. I would have liked another pillow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Christa L
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, skoon en netjiese plekkie. Sal beslis weer teruggaan.
Okt 2023
Millicentdimakatso S
4.6
We enjoyed being there. Very safe. We really enjoyed ourselves, a true vacation leave.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Nicolai V
Gesin met tieners
4.0
Ligging, ligging, ligging. Ek, my vrou en ons tiener dogter het daar gebly vir 5 nagte. Ons was in kamer 7. Dit was lekker stil en het 'n patio waar j...
Sien meer
Des 2023
Carole V
Gesin met tieners
4.0
Was net soos geadverteer. Vriendelike diens en baie behulpsaam.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spring Tide Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R959
R959 R671
per nag (plek vir 2)
Vanaf R959
R959 R671
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd5cb507ae0d66bea4074999fa23622a1e744de905275e3a83f8585418a3799d4b2118dfc58a2f18bb596b7d71aa02e9f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R959 nouVanaf R671 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 8 Oliver Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914246237484 18.389811156483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang