Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Tide Inn

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R959 R671 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Spring Tide Inn bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dis ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 9 pragtig ingerigte kamers, almal toegerus met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elke kamer bied ook bykomende geriewe soos haardroërs, kluise, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi. Sommige kamers het lugversorging, terwyl ander toegerus is met plafonwaaiers. Boonop spog sommige van die kamers met privaat balkonne.

Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer en 'n ruim eetarea. Spring Tide Inn bied parkeerplek van die straat af, maar dit is beperk en word toegewys op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis. Die eiendom geniet 'n gerieflike ligging naby die skilderagtige Seepunt-promenade, asook verskeie restaurante en plaaslike boetieks.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Spring Tide Inn
Netheid
3.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 230

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spring Tide Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R959
R959 R671
per nag (plek vir 2)
Vanaf R959
R959 R671
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oliver-weg 8, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd5cb507ae0d66bea4074999fa23622a1e744de905275e3a83f8585418a3799d4b2118dfc58a2f18bb596b7d71aa02e9f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R959 nouVanaf R671 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 8 Oliver Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.914246237484 18.389811156483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang