Spring Valley Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg, Siteka, Plaas 14400, Erfdeel 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Weggesteek op 'n pragtige plaas in die hartjie van die Kwazulu Natalse Middellande, Currys Post, net 20 minute se ry vanaf Howick en 20 minute vanaf Michaelhouse. Die boomryke oprit lei jou na ons bekoorlike selfsorgkothuis, ideaal vir gaste om te herlaai en die area te verken.
Ons kothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens met toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefareas sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV met toegang tot komplimentêre WiFi en 'n houtkaggel.
Buite is daar 'n sitarea met gemaklike buitemeubels en vuurmaakplek met braaigeriewe. Veilige onderdakparkeerplek verbonde aan die Kothuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Curry's Post-weg, Siteka, Plaas 14400, Erfdeel 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Balgowan Nottingham Road Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post-weg, Siteka, Plaas 14400, Erfdeel 6, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang