Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spring Valley

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lesinda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ligging is perfek. Mooiste uitsig en die eenheid was baie gerieflik. Ons het 'n wonderlike naweek gehad en die verblyf was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franziske E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties. Perfekte wegbreekplek, gasvryheid is uitstekend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Sal beslis weer gaan. Ek en my vrou het 'n heerlike paar dae in die Serengeti-eenheid geniet. Die natuur is beeldskoon en die akkommodasie was fantasties. Dis die perfekte plek om vriende en familie saam te vat en tyd saam te geniet. Die eenheid was tenvolle uitegrus met alles wat mens nodig het. Die heerlike kaggel was 'n wenner en die dek/stoep het die mooiste uitsig elke dag opgelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Peaceful, breathtakingly beautiful. Sunsets are out of this world. Worth it. Stunning stay. Great dams and places to walk. I like that units were far enough from the next unit. Friendly staff. The unit we stayed in was beautiful. Stunning view. The tub outside is a bonus, but due to the wind, we did not use it. It is pet friendly; however, there was no fence around the unit, which means we could not really let our dogs loose around the yard. Beagles and their noses .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carien H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Wonderlik en rustig. Die plek is baie netjies en baie skoon! Die ligging is asemrowend en dis so rustig. Die 2 kamers bied genoegsame privaatheid vir 2 couples en is regtig egtig een van die beste plekke waar ons nog was. Ons gaan verseker terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Luuks. Baie dankie, baie netjies, en heerlik gekuier. Alles was daar wat mens nodig het en gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik. Beeldskoon plaas en damme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Fantasties, was baie mooi! Ons sou net graag voorstel wil maak om die gasbraaier te verander na 'n normale braai, ons sien baie mense het dit ook op hul resensie gesit en ons stem saam, maar andersins is alles regtig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane'
Spring Valley
Hi Chantelle, Baie dankie vir jou resensie! Ons sal daarna kyk om die gas braaier te vervang. Vriendelike groete, Jané

Michelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Ongelooflik! Ek beveel dit vir seker aan. Ongelooflike mooi ligging en uitsig met baie netjiese verblyf. Die diens is ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker! Naby genoeg aan die dorp, Dullstroom. Ver genoeg om te voel asof jy in die middel van nêrens is. Heerlik en 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Aug 2022

Bitter teleurgesteld. Die feit dat jy in die donker jou voertuig moet verlaat om die hek oop te stoot is onveilig. Die asblik in die badkamer was nie skoongemaak van die vorige gaste nie. Die braaibak vir vleis was vuil. Die gasbraai se knop is gebreek en is 'n groot veiligheidsrisiko. Toe ek dit met die bestuurder/eienaar bespreek was sy bewus daarvan. Die braaikamer/kuiervertrek het 'n vloer wat oop is. Dit was regtig onaangenaam om daar te kuier as gevolg van die koue wind deur die vloer. Ek het ook my bedenkinge dat daar enigsins forel in die damme is. Ons was ook nie ontmoet deur die bestuurder/eienaar met aankoms nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jane'
Spring Valley
Ons is vreeslik jammer vir die ongerief wat u ervaar het. Ons vat hierdie as konstruktiewe terugvoering en sal op elke punt fokus wat u oor ongelukkig was. Ons vat dit ernstig op en sal die verbeterings maak wat u negatief ervaar het. Vriendelike groete, Jané.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jane' Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinpad, 6 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdff1b81f2d86f3c914144270ca856fde2c57f45a8cf044ca0f4c04a46d1af4cfcbc3295a3b5020c813ed16661cb9b908e6e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Kruisfontein Road 6 km from Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.446590372854 30.141255408526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang