Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbank Guest Suite

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunel B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beautiful cottage with many thoughtful touches. Very comfortable cottage. The standard of everything is excellent. Extremely friendly and professional owners. I will certainly rebook and be back in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

The flatlet is attractively and well furnished, and very comfortable. We thoroughly enjoyed our stay at Springbank Guest Suite. We were only in Johannesburg for the weekend to see an old friend who was there for a few days, but we could easily stay there for a week or so as it was very comfortable. The owners are also very friendly and helpful with information, etc. It is definitely a very pleasant place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philisiwe S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Comfortable and relaxing. Our hosts were friendly and welcoming. Our stay felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tristram O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

We will be back. It was the perfect place for our needs and close to family. Very friendly owners who live on site. We would stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caroline J
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

So lovely, quiet and close to shops you can walk to. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen R
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Het heerlik gebly. Veilig gevoel. Die host was gaaf en hulpvaardig en ek sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezel H
Lang verblyf
4.2
Sep 2023

Dit het die doel gedien vir 'n veilige blyplek naby die werk. Wat ons wou gehad het vir ons dogter. Die eienaars en die bestuur is baie vriendelik en hulpvaardig! Hulle gaan uit hulle pad uit om seker te maak jy is gerieflik. Johannesburg se krag en water beskikbaarheid is 'n groot probleem vir die inwoners. Die area is gereeld sonder watertoevoer, en die krag is soms vir dae aaneen af. Nie net tydens beurtkrag nie. Kabeldiefstal daar is 'n probleem, wat ook WiFi-konneksie affekteer. Ongelukkig het baie lekker gebly! Baie dankie aan die eienaars se behulpsaamheid. 'n Watertenk en kragopwekker/solar sal baie help om die woning te verbeter en die huurders van water en krag te voorsien wanneer die krag en water vir lang periodes afgesny is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roxburghe-laan 27, Craighill Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30fa95c600dcb1abe036f558e70e089ee0cd56d7a66e8329352e557360d53959c82dabee13530ce1b3630f1176a9893de92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 27 Roxburghe Avenue Craighall Park 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1340075 28.0287408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang