Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Apartments

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Sarel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tuiste weg van jou huis! Vriendelike diens, skoon en netjies. Baie dankie vir julle vriendelikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia J
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very friendly. Excellent service and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Great weather and fabulous flowers. Great location for Okiep, Nababeep and Port Nolloth and seeing flowers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly in netjiese, goed toegeruste eenhede. Ons was baie vriendelik ontvang. Toe sy sien daar is 'n babatjie, het sy ons, sonder om te huiwer, geskuif na 'n eenheid met 'n bad. Ons het dit werklik waardeer. Die eenhede is netjes, modern en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Pragtige plekkie en baie goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara H
1 nag
5.0
Jun 2024

Gerieflik, skoon, netjies en baie veilig. Ons het so lekker gebly. Die woonstel waarin ons gebly het was baie netjies en skoon gewees. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom met die kinders. Hulle het die oorslaap vir die kinders ook baie spesiaal gemaak, daar was sappies vir hulle gewees en lekkertjies op hul bedjies. Die eienaar is baie gaaf en het ons dadelik vriendelik en gasvry ontvang. Dankie vir julle moeite om ons te akkommodeer. Ons sal julle hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Very relaxing. Great breakfast. Beautiful steps with wise words.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Aangenaam. Dit was baie aangenaam en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Beknop, maar skoon. Plekkie bietjie klein. Gee nie opwasgerief as jy ete maak nie. Parkeringsarea baie beknop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Manilla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Gastehuis beslis waardeer vir geld. Gasvryheid, vriendelik, alles en nog meer. Ontbyt baie lekker. Beslis vir vriende en familie aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 46, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiZDZiODE2LTIxZjctNDBhOS1iNWViLWFjOTI3ZTM2ODg3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 46 Voortrekker Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.673352306591 17.884339442536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang