Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 22 resensies vir Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Samantha O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Very comfortable.

The place is perfect for a family with lots of space and its own secure parking.

Daniel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V

Lekker oornagplek.

Ons was baie verbaas dat die eienaars nie genoegsame voorsiening gemaak het vir ligte indien dit loadshedding is nie.

Jacques D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques D

For one night only it was OK.

We stayed only one night and were a bit disappointed with the accommodation. Bathroom access for one bedroom and the single bed in the lounge was restricted, and occupants have to access a bathroom through one of the other bedrooms. The accommodation is better suited to a family with young children than for a group of adults. On the other hand, the food in the restaurant was of excellent quality and reasonably priced.

Jacob P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob P

Slaapplek was OK, het ons totaal manne gehuisves.

Yskaste by 2 woonplekke was nie 100% bruikbaar nie. Eienaar sal vir kombuise ook moet rechargeable globes kry, want dis waar jy kosmaak, geen voldoende warm water by alle eenhede nie. Skyn te blyk een geiser vir al drie. As gaste betaal ons die volle bedrag, en dan wil jy nie hoor van eienaar "julle kan mos ander s'n gebruik" nie.

Jan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S

Een nag oorslaap. Heel OK gewees, dankie.

Die restaurant was baie aangenaam en die kos was heerlik. Ontvangspersoneel kan bietjie meer persoonlike aandag aan gaste gee. Warm water vir 5 volwassenes was bietjie van 'n probleem en die persoon wat in die sitkamer geslaap het moes deur een van die slaapkamers gaan om die toilet/badkamer te kon gebruik. Nie baie slim gedink hier nie.

Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie gerieflik.

Baie dankie aan Springbok Lodge Bergmann's Hof & Ou Dokters wat ons op 'n Sondagmiddag 4 Sept 2022 om 16:00 gehelp het met akkommodasie. Springbok Lodge is gerieflik en sentraal geleë en skoon en netjies ek sal dit beslis aanbeveel, baie dankie vir julle puik gerief.

Atilda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atilda S

Baie lekker.

Verblyf is skoon en netjies en het voorsien in al ons behoeftes.

Hazel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel V

Dit was rustig.

Dis 'n lekker plekkie en het alles wat jy nodig het.

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie.

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters
Jan C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie mooi huisie. Skoon en veilige parkering.

Die lodge se restaurant was baie lekker. Lekker kos. Die huisies waarin jy woon is mooi en skoon.

Gabriel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel V

Skoon en netjies.

Alles was op hul plek en skoon.

Zenith L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenith L

Lekker plek.

Lekker gebly. Skoon plek.

William B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William B

Very goof

Actually stayed at the Captains Cabin which was comfortable and peaceful at the top of the street. The Lodge is something of an institution in Springbok and the owners and staff are always friendly and helpful. The restaurant was open, albeit with a limited menu due to Covid restrictions and we enjoyed breakfasts and dinners there. They have a good range of books and best place to ask about Springbok and the area.

Wessel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S

Glad nie luuks nie, maar alle basiese geriewe is daar.

Die Lodge bestaan uit ’n restaurant/winkel en boekwinkel wat ’n mens nogal besig kan hou. Die restaurant het ’n heerlike plaaslik-gebasseerde spyskaart teen uiters billike pryse. Die akkomodasie is gevestig binne ’n reeks histories geboue. Dit is nie luuks nie, maar netjies en skoon.

Erika L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erika L

Cold.

We were very unfortunate that we visited Springbok over the coldest time of the year with a maximum of 5 degrees. Ou Dokters house is very cold and, although there was a small electric heater, an aircon may be beneficial. They can also get a more comfortable couch for the lounge area. The layout of the house is a bit funky and the shower area is extremely small.

Marina V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Vir oornagverblyf is dit perfek.

Lekker braaigeriewe. Die plek is netjies en skoon. Dis al die vyfde keer dat ek daar bly en ek sal weer gaan.

Flip L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Flip L

Goed ontvang en verblyf was betyds gereed.

Alhoewel die geboue oud is, is daar als wat jy nodig het om the oornag.

Mariette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette B

Gerieflik.

Naby aan restaurant en goeie inligting.

Michele M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Gemaklik.

Sien sterre.

Peter H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H

Klein maar baie netjies en alles wat mens wil hê vir net een nag se oorslaap.

Die verblyf was klein, maar alles wat mens benodig vir een nag of langer se oorbly is daar. Die fasiliteite was baie skoon en die motor was veilig agter 'n hek toegesluit.

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters se terugvoer

Baie dankie, Peter H. Ons waardeer u positiewe terugvoering.

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters
Adri V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Bevredigend.

Plekkie het alles wat jy nodig het teen 'n billike prys. Naby winkels. Voel baie veilig.

Kobus C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus C

Die heerlikheid van die omgewing en rustigheid van ligging het gesorg dat ons lekker kon uitrus.

Verwelkoming met aankoms was heerlik. Het uit hulle pad gegaan om verblyf vroeër as normaalweg te kon oorgee. Die restaurant is pragtig, die bediening baie goed en dis loopafstand van die verblyf. Ligging wonderlik, loopafstand van alle winkels in die omgewing. Genoeg om te verken. Heerlik gebly.

Kobus P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus P

Hierdie plek is heeltemal onder standaard en absoluut te hoog geprys.

Die ontvangs was pateties. Geen inligting van enige aard is aan ons oorgedra nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 37, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcWSF6XmHL6vTyO9eoDMfWVX3xKlNPHTb7KhwXbJbVHoV5b8Ka2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 3 Kerk Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.666953366346 17.883999766935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang