Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Samantha O
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Very comfortable. The place is perfect for a family with lots of space and its own secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Saam met vriende
4.0
Jul 2023

Lekker oornagplek. Ons was baie verbaas dat die eienaars nie genoegsame voorsiening gemaak het vir ligte indien dit loadshedding is nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
1 nag Saam met vriende
3.6
Aug 2024

For one night only it was OK. We stayed only one night and were a bit disappointed with the accommodation. Bathroom access for one bedroom and the single bed in the lounge was restricted, and occupants have to access a bathroom through one of the other bedrooms. The accommodation is better suited to a family with young children than for a group of adults. On the other hand, the food in the restaurant was of excellent quality and reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jacob P
Kort verblyf
3.6
Jul 2023

Slaapplek was OK, het ons totaal manne gehuisves. Yskaste by 2 woonplekke was nie 100% bruikbaar nie. Eienaar sal vir kombuise ook moet rechargeable globes kry, want dis waar jy kosmaak, geen voldoende warm water by alle eenhede nie. Skyn te blyk een geiser vir al drie. As gaste betaal ons die volle bedrag, en dan wil jy nie hoor van eienaar "julle kan mos ander s'n gebruik" nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jan S
1 nag Saam met vriende
2.8
Aug 2023

Een nag oorslaap. Heel OK gewees, dankie. Die restaurant was baie aangenaam en die kos was heerlik. Ontvangspersoneel kan bietjie meer persoonlike aandag aan gaste gee. Warm water vir 5 volwassenes was bietjie van 'n probleem en die persoon wat in die sitkamer geslaap het moes deur een van die slaapkamers gaan om die toilet/badkamer te kon gebruik. Nie baie slim gedink hier nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Baie gerieflik. Baie dankie aan Springbok Lodge Bergmann's Hof & Ou Dokters wat ons op 'n Sondagmiddag 4 Sept 2022 om 16:00 gehelp het met akkommodasie. Springbok Lodge is gerieflik en sentraal geleë en skoon en netjies ek sal dit beslis aanbeveel, baie dankie vir julle puik gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atilda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker. Verblyf is skoon en netjies en het voorsien in al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2022

Dit was rustig. Dis 'n lekker plekkie en het alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelize
Springbok Lodge Bergmann's Hof and Ou Dokters
Baie dankie vir jou positiewe resensie.

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie mooi huisie. Skoon en veilige parkering. Die lodge se restaurant was baie lekker. Lekker kos. Die huisies waarin jy woon is mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Skoon en netjies. Alles was op hul plek en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 37, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcWSF6XmHL6vTyO9eoDMfWVX3xKlNPHTb7KhwXbJbVHoV5b8Ka2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 3 Kerk Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.666953366346 17.883999766935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang