Springbok Lodge Captain's Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Kerk- en De Waalstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Springbok Lodge Captain's Cabin bied gerieflike oornagverblyf in Springbok en is deel van Springbok Lodge.
Die eenheid het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Verder is daar 'n lessenaar, 'n TV met die DStv hotelpakket, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Daar is privaat parkeerplek voor die eenheid en die eenheid is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 43
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- h/v Kerk- en De Waalstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Springbok Lodge Captain's Cabin het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Kerk- en De Waalstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap