Springbok Lodge Captain's Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Kerk- en De Waalstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Captain's Cabin bied knus oornagverblyf in Springbok en val onder Springbok Lodge.
Dié eenheid het lugversorging en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n werkbank, 'n TV met die DStv-hotelboeket, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.
Gaste het privaat parkeerplek reg by die eenheid en is naby winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- h/v Kerk- en De Waalstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Springbok Lodge Captain's Cabin het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Kerk- en De Waalstraat, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang