Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Kallie Fischer

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 9, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis Kallie Fischer is in die geskiedkundige middedorp van Springbok geleë.

Hierdie verblyf beskik oor 4 lugversorgde kamers, Kamers 46, 47, 48 en 49. Kamer 46 en 47 het elkeen dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het.

Kamer 48 het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Kamer 49 beskik oor 2 deurloopkamers waarvan elk 'n dubbelbed het en een het 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n stort, wasbak en toilet.

Huis Kallie Fischer is binne gemaklike loopafstand van die hoofgebou en restaurant van Springbok Lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Marthinus Johannes F
5.0
Baie goed vir rus en vrede. Verblyf was baie goed. Het al voorheen ook hier oor gebly.
Aug 2024
Ruzelda V
Gesin met tieners
5.0
Had a good night rest. Will definitely recommend. Our stay was nice, comfortable and warm. However, the water flow was very low and not...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Thealize B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het lekker gebly. Goed geleë. Baie lekker gebly! Ons het wel twee-puntproppe nodig gehad.
Jun 2024
Susan V
Saam met vriende
4.8
Baie goed geleë, skoon en netjies. Skoon, netjies en gerieflik met al die nodige.
Aug 2024
Magda C
Saam met vriende
4.8
Gemaklik. Netjies en stil. Omdat ons 4 volwassenes was, voel ek dat ons nie baie privaatheid gehad het nie. Die twee kamers het nie 'n deur tussenin n...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pastoriestraat 9, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Kallie Fischer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 9, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e4e3d481903ab19feeaed9eafe004c1850a2cc24c4e15b31314c549dc4616be503e00be8c220c4a3ede7f8cab8f0fcf4503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9 Pastorie Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.666965618285 17.885719139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang