Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Merweville

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Zania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie vir gasvryheid, ons sien julle beslis weer. Wat 'n amazing plek. Ons het dit vreeslik geniet. Alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Baie dankie, Zania. Julle was oulike gaste. Altyd weer welkom. Groete, Kallie

Gavin R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Brilliant. It was most enjoyable and met all expectations, and Johan was a star. Thanks for making our stay so enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Pragtige, skoon dorp. Springbok Logde is 'n veilige, skoon, rustige omgewing. Springbok Lodge is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilde S
1 nag
4.6
Jun 2024

Convenient and comfortable. A 1-night stopover on the way to Cape Town. The room was clean and comfortable, the communal kitchen and living room were also comfortable and well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Baie dankie, Mathilda. Ons waardeer jou mening. Groete.

Andre K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Vriendelike ontvangs en lekker gebly. Vriendelike ontvangs en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Baie dankie Andre.

Johan H
1 nag Saam met vriende
3.8
Aug 2024

Rustig gebly. Ons het heerlik gebraai en gekuier.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Hallo 'n plesier om julle te gerus weer...! en is 'n wonderlike voorreg om te weet dat die oorgrote meerderheid van gaste en gelukkig is met wat ons in eenvoud en opregtheid aan ons gaste het ek in die doen van 34 x toere met groot groepe gevind dat daar, gelukkig net soms, mense is wat altyd iets soek om oor te kla, maar dit is hoe die lewe is....

Fili V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Kallie
Springbok Lodge Merweville
Baie dankie Fili. My personeel probeer werklik hulle beste om ons gaste gelukkig te hou. Kom gerus weer kuier.

Derek H
Kort verblyf
4.6
Des 2023

Lekker man lekker, Boekklub koffiehuis moet besoek word. Eg Karoo sentraal tot hele dorp en daguitstappies na Prince Albert en Sutherland. Asemrowende son sak aande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos N
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Heerlik gekuier, stil en rustig. Skoon en netjies, alles wat nodig is, is daar. Baie gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Agv toeriste aantreklikhede wat aan dorp toegedig word, het ons meer verwag. Ja, die verblyf was goed. Ons was egter onder die indruk dat daar restaurant fasiliteite by die lodge was - dus nie voorbereid op self catering nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kallie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7Kuo558fa6x2XXZtazP6YroDkRdZTYHmLaOtcifXdurJTvMoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang