Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springbok Lodge Merweville

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Vanaf R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie.

Die lodge was destyds 'n losieshuis en is ingerig as gasteverblyf met slaapplek vir 20 gaste.

Verblyf is beskikbaar in 9 slaapkamers, elkeen met 'n ander uitleg om aan alle groepe se behoeftes te voldoen. 6 van die 9 kamers het hul eie en suite-badkamers. Die groter gesinskamers het 'n yskas en party het koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n groot lapa waar tussen 60 en 100 gaste saam kan kuier. Dit is ideaal vir verjaarsdae en ander funksies. Daar is 2 kombuise wat volledig toegerus is en 4 braai-areas.

Kom ontspan en ervaar die rustige atmosfeer van die Karoo.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Zania V
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir gasvryheid, ons sien julle beslis weer. Wat 'n amazing plek. Ons het dit vreeslik geniet. Alles skoon en netjies.
Sep 2024
Gavin R
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. It was most enjoyable and met all expectations, and Johan was a star. Thanks for making our stay so enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, skoon dorp. Springbok Logde is 'n veilige, skoon, rustige omgewing. Springbok Lodge is skoon en netjies.
Jun 2023
Mathilde S
4.6
Convenient and comfortable. A 1-night stopover on the way to Cape Town. The room was clean and comfortable, the communal kitchen and li...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Derek H
4.6
Lekker man lekker, Boekklub koffiehuis moet besoek word. Eg Karoo sentraal tot hele dorp en daguitstappies na Prince Albert en Sutherland. Asemrowende...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kallie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Gaste dink Springbok Lodge Merweville het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz7Kuo558fa6x2XXZtazP6YroDkRdZTYHmLaOtcifXdurJTvMoQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 170 Church Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.668987034439 21.515279995419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang