Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springfontein Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Tom M
1 nag
5.0
Jan 2025

Excellent. Excellent. Peter was friendly, helpful and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for your review. Do call again.

Charne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly! Baie dankie vir die oulike plek. Ons het heerlik gebly. Alles was 100%. Pieter is baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om alles reg te hê! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die positiewe verwysing. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Pieter en Chrissie

Ralph T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Will go back and stay again. Great, very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for the review. Do call again.

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ontspanne en heerlik. Was aangenaam verras om so 'n juweel in die middel van nêrens te kry. Ons gasheer was vriendelik en hulpvaardig en het ons welkom laat voel. Alles was silwerskoon en van goeie kwaliteit, genoeg muurproppe, maar slegs beperkte TV. Ons kon die volgende oggend verfris na 'n heerlike nagrus ons reis na Limpopo aanpak. Ek sal met vrymoedigheid die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Springfontein Guest House
Baie dankie vir die oorsig. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

Nandia H
1 nag
4.4
Jan 2025

Die gastehuis was 'n groot verrassing vir die dorp waarin dit geleë is. Ja, ons het baie lekker gebly. Eienaar het vrek baie moeite in sy gastehuis gesit om dit so gemaklik as moontlik vir enige reisiger te maak. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die oorsig. Waardeer.

Brian R
1 nag
5.0
Mei 2024

Good option. For me the right distance between CT and JHB. Stay was great, very comfortable - only downside was the lack of meal option but I got something in Colesburg and there was a microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay with us. Yes, we do not provide meals, but all our rooms are equipped with a fridge and microwave as well as the necessary cutlery and crockery. We also have tea/coffee and rusks in the room. I phone every guest that makes a booking to discuss the dinner options to avoid any problems. Breakfast is available in town at our farm stall.

Ria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Oorslaap op pad terug na Johannesburg vanaf Hartenbos. Wat 'n verrassing! Die gastehuis is pragtig en baie netjies ingerig. Aandag is gegee aan klein besonderhede, bv. sagte wit handdoeke en kamerjasse. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Ria, baie dankie vir jou aanbeveling. Ons bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer. Groete, Pieter en Chrissie

Linda D
1 nag
5.0
Jan 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Was puik. Baie lekker gebly. Het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Baie dankie. Bly vir julle. Kom gerus weer.

Stefan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Netjies, skoon en veilig. Die eienaar was baie behulpsaam en verwelkomend, sal beslis volgende jaar weer daar oorslaap op pad af Weskaap toe en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Springfontein Guest House
Baie dankie vir die oorsig. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7cc039b227ae128a2f8901d395f404d63bd48b7996e85122f0d4fec0e787936a239ca22429bd71abb96cffe832b6adc9be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 32 van Riebeeck Street Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.264358571366 25.697802007198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang