Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springfontein Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Brian R
1 nag
5.0
Mei 2024

Good option. For me the right distance between CT and JHB. Stay was great, very comfortable - only downside was the lack of meal option but I got something in Colesburg and there was a microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay with us. Yes, we do not provide meals, but all our rooms are equipped with a fridge and microwave as well as the necessary cutlery and crockery. We also have tea/coffee and rusks in the room. I phone every guest that makes a booking to discuss the dinner options to avoid any problems. Breakfast is available in town at our farm stall.

Ria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Oorslaap op pad terug na Johannesburg vanaf Hartenbos. Wat 'n verrassing! Die gastehuis is pragtig en baie netjies ingerig. Aandag is gegee aan klein besonderhede, bv. sagte wit handdoeke en kamerjasse. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Ria, baie dankie vir jou aanbeveling. Ons bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer. Groete, Pieter en Chrissie

Linda D
1 nag
5.0
Jan 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Was puik. Baie lekker gebly. Het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Baie dankie. Bly vir julle. Kom gerus weer.

Gerrit G
1 nag
4.6
Jan 2024

Definitely aan te beveel. Ongelooflik netjies, beste linne en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons fokus is om ons kamers so skoon en gerieflik moontlik te hou. Loer gerus weer in. Groete, Pieter en Chrissie.

Kathleen O
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Quaint and comfortable. The host was very responsive and helpful with providing braai wood, etc. The flatlets were very well appointed, and we had a lovely time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for your review, Kathleen. Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future. Pieter and Chrissie

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Lekker geslaap, netjies, alles wat nodig was, veilig - prys bietjie hoog. Lekker geslaap, voldoende, netjies, bietjie duur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Pieter
Springfontein Guest House
Dankie vir die resensie. Ons tariewe was vir 2 jaar onveranderd en het dit nou met 10% aangepas. Ons het 3-fase Krag en met die nuwe tariewe was ons genoodsaak om die aanpassing te maak. Vertrou julle sal weer kom. Pieter en [Reviewer's name removed]

Carolise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker, warm en welkom. Pragtige gaste-eenheid met alles wat ons nodig gehad het vir die nag. Pieter het ons vriendelik gegroet en alles vir ons gewys. Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel vir 'n goeie oornag op die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kippie B
1 nag
4.8
Apr 2023

Vriendelike, gasvrye mense en 'n stil, rustige atmosfeer. Alles het seepglad verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lael B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Easy to reach, clean, welcoming. Very welcoming, spotlessly clean, lovely bed linen, pillows and towels. Lovely garden to sit in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Pieter
Springfontein Guest House
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay. Do call again.

Jenny L
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Our stay was a very pleasant surprise for all of us as we were not expecting such a great stay. The guest house was a great and pleasant surprise for us all as we did not expect to find such a neat, well-run guest house where it is situated in Springfontein. The owners went out of their way to look after our needs and we ended up having a braai using their facilities which they put at our disposal at no additional cost as we supplied our own meat. The rooms were very clean and neat and very comfortable, so we had a very welcome rest before continuing our journey. 10 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Springfontein Guest House
Hi Jenny. Thank you for your lovely review. It was a blessing to us having you as our guests. We appreciated your comments about the garden and making positive suggestions where we can still improve on our facilities. You are always welcome here and hope to see you again soon. Regards Pieter and Chrissie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7cc039b227ae128a2f8901d395f404d63bd48b7996e85122f0d4fec0e787936a239ca22429bd71abb96cffe832b6adc9be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 32 van Riebeeck Street Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.264358571366 25.697802007198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang