Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springfontein Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Springfontein Guest House is deel van die Portfolio Collection waarin dit beskryf word as "uiters gerieflik en luuks".

Elke slaapkamer het sy eie televisie, waaier en en suite-geriewe. Die gerieflike beddens is oorgetrek met luukse linne en sagte kussings.

Die mure is spierwit en die veranda is met rankplante versier. Verder is daar 'n stoep en kleurvolle blombeddings in die tuin.

Die Coral- en Yellow-kothuise, asook die Blue- en Green-kamers het elkeen 'n yskas en mikrogolf as verhit-en-eetgeriewe met die nodige breekware ens.

Troeteldiere word in die Coral-kothuis en die Pink-kamer toegelaat indien daar vooraf gereël word aangesien dit omhein is.

Elke kamer het 'n braai-area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Brian R
5.0
Good option. For me the right distance between CT and JHB. Stay was great, very comfortable - only downside was the lack of meal option...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Ria M
Saam met vriende
5.0
Oorslaap op pad terug na Johannesburg vanaf Hartenbos. Wat 'n verrassing! Die gastehuis is pragtig en baie netjies ingerig. Aandag is gegee aan klein ...
Sien meer
Mrt 2024
Linda D
5.0
Sal definitief weer daar gaan bly. Was puik. Baie lekker gebly. Het aan al ons behoeftes voldoen.
Jan 2024
Carolise M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, warm en welkom. Pragtige gaste-eenheid met alles wat ons nodig gehad het vir die nag. Pieter het ons vriendelik gegroet en alles vir ons gewys...
Sien meer
Jul 2023
Kippie B
4.8
Vriendelike, gasvrye mense en 'n stil, rustige atmosfeer. Alles het seepglad verloop.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Springfontein Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Van Riebeeckstraat 32, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7cc039b227ae128a2f8901d395f404d63bd48b7996e85122f0d4fec0e787936a239ca22429bd71abb96cffe832b6adc9be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 32 van Riebeeck Street Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.264358571366 25.697802007198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang