Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springsteen Secret Garden

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful, refreshing and luxurious. It was an awesome experience with nature, without the noise of the city. Perfection.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Cosy winter getaway. My boyfriend and I had a wonderful time at Glory Days. Our host thoughtfully informed us about the cold weather expected that weekend, allowing us to pack appropriately for a cosy winter getaway. While we enjoyed our cabin stay without any major issues, we did experience intermittent hot and cold water in the shower on the last day. Nonetheless, this did not detract from our overall enjoyable experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxing. It was peaceful and I loved the scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Springsteen Secret Garden
Hi Paul, glad you enjoyed your stay! Come back soon...

Angelique D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Uitgerus! Dit was heerlik gewees en lekker weg van die stadslewe. Die hot tub was 'n wenner. Dit kan baie koud raak en 'n vuurtjie sou lekkerder wees i.p.v. net 'n gasbraai. Dit sou beter wees as die huisies verder van mekaar kon wees, ons kon die ander gaste hoor en sien, kort bietjie meer privaatheid, maar anders het ons baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Rus weg van die besige stad lewe. Dit was baie lekker verblyf by Springsteen Cabins, net nie verwag die kolkol is letterlik heel dag in die son nie wat dit moeilik maak om die ekstra gerief te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Wilna L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Ten spyte van bloedige warmte het ons die stilte en afgesonderheid geniet. Ligging uitstekend! Eenheid is goed toegerus. Met kwik op 39 grade, sou lugversorging welkom wees. Netheid nodig bietjie aandag (veral buite). Alhoewel die omgewing mooi is, kry mens die gevoel van verwaarlosing met die onversorgde wingerde direk om die cabin. Voel dis "over priced".

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Theodor
Springsteen Secret Garden
Dankie vir jou 'review' Wilna! Ons gee aandag aan jou punte en kom gou terug om te sien!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Theodor
Springsteen Secret Garden
Hallo Pierre, ek is jammer dat ons jou verkeerd ingelig het. Rakende die hout en gas, dit is ons fout en ons vra omverskoning. Ons het intussen 'n paar veranderinge gemaak en daardie 'issies' aangespreek. Kom kuier asb weer dat ons vir jou kan wys hoe ons hierdie verbeter het...

Lianey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2024

Teleurgesteld en ongerieflik. Bitterlik baie ontevrede met Springsteen Cabins. Die "hot tub" was so vuil, aangepak met alge en bosse hare, dat ons dit nie kon gebruik nie. Die plek binne was ook nie skoon nie, die bank was vol honde/kat hare. Kombuis goedere was ook vuil. Ons het geen kliëntediens gekry nie of enige terugvoer en geen hulp rakende die "hot tub" nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Theodor
Springsteen Secret Garden
Hi Lianey, we apologise for the inconvenience with the hot tub. After conducting a site inspection, the algae and dirt you mentioned was identified as the last bits of ash which is nearly impossible to clean. This may have appeared as algea in the fireplace section of the hot tub, but rest assured that it would not affect the water. We must remember that we are embedded in nature, and such occurrences are not uncommon. We also avoid using chlorine or any harsh chemicals that may potentially irritate our guests' skin. In regards to your query on customer service, we've checked our records and found no email or WhatsApp message from you, which greatly limits us in our ability to assist from our end. Our maintenance or cleaning team would have been ready and eager to assist with hosing the fireplace section of the hot tub (which only requires removal of ashes) for you. We hope you had a lovely stay otherwise.

Dewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Fantastic cabin getaway. We had an incredible stay! The cabin is well fitted, the hot tub was an absolute win, and the bed was super comfy. Great wine tasting down the road and plenty of other things to keep yourself busy with. Couldn't have asked for a better stay .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theodor
Springsteen Secret Garden
Baie bly julle het dit so geniet, Dewald! Ons verwelkom julle enigetyd weer terug...

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oudekloof-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99deeb9511d649c2440bb297a76f02d8ad4ca581f4603eba2a368a55cbfa5dce044caf1af635929e7ffbea7686a6eb373a4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 795 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Oudekloof Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.269449909647 19.076601725362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang