Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springtide Studios

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Logan-rylaan 18, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Springtide Studios bied gerieflike selfsorgverblyf net 750 m van Nahoon-strand af in die gegoede woonbuurt, Nahoon, in Oos-Londen.

Hierdie nuwe selfsorg-ateljeewoonstelle is lugtig en gerieflik en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Elke ateljeewoonstel beskik oor 'n toegeruste kombuisie en ook 'n platskerm-TV met DStv. Verder het die
woonstelle ook WiFi. Elke kamer het ’n badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Parkeerplek op die perseel word voorsien en gaste geniet ook toegang tot 'n braaiplek en 'n swembad buite.

Nahoon-strand is Oos-Londen se gewildste strand en die woonbuurt Nahoon het om hierdie prentjiemooi besienswaardigheid ontstaan. Nahoon-strand
het lekker branders en is dus ook welbekend as 'n branderplankrybestemming. Besoekers kan ook gaan sweefski, lyfplankry, SUP, swem en by Nahoon-reef duik of in die vlak water van die riviermonding waar die Nahoon-rivier die see in vloei swem. Die Nahoon-rivier is ook gewild vir roei, waterski en visvang. Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Oos-Londen Gholfklub, Oos-Londen Akwarium, Footprints-wandelpad, die Dassievoetslaanroete, inkopies by Hemingways Mall, restaurante en talle strande langs die kus in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trevor W
Besigheidsreis
5.0
Top class. "Hidden gem! Exceptional value". We've had the pleasure of staying here twice, and each time has exceeded our expectations! ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Bartho E
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, skoon, in rustige buurt, naby aan die strand. Uitstekend vir oornag / kort verblyf, sal groter eenheid bespreek vir langer tydperk van verb...
Sien meer
Okt 2024
Isabella G
Saam met vriende
5.0
Good. Good, we had a wonderful stay. We recommend it to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Felicity C
5.0
Bekostigbaar, netjies en veilig. Ek is baie tevrede met die diens sowel as die netheid van die eenheid. Ek het myself baie geniet.
Okt 2024
Pieter S
5.0
Waarde vir geld. Lekker gebly. Goeie diens.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Logan-rylaan 18, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Springtide Studios het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Logan-rylaan 18, Nahoon-riviermonding, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhNDU3OThhLTk2YjgtNGRjMy1hZmM2LWU1NzY5NDdkYWE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 18 Logan Drive Nahoon Mouth 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.98707148445 27.943031415674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang