Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spruitjie-roer-my-nie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Spruitjie-roer-my-nie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corne R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne R

Heerlik gebly en gekuier.

Baie lekker gebly. Die plekkie is uitstekend toegerus en baie netjies en lekker sentraal geleë. Baie dankie, Rina, vir al jou moeite, veral met die fynere detail. Ons sal definitief weer kom kuier.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Dankie Corne en familie
Altyd welkom. Ons probeer dat gaste net kan ontspan en geniet.
Sien binnekort weer.
Spruitjie

Spruitjie-roer-my-nie
Reve B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reve B

Mooi en netjiese blyplek, veilige parkering, diere-vriendelik en warm ontvangs.

Ons was so verras met hierdie oulike plek, voel soos huis-weg-van-my-huis! Die blyplek het absoluut als wat mens nodig het. Diere-vriendelik, 'n oulike tuintjie, kragopwekker, mooi en netjiese blyplek. 'n Warm ontvangs deur Rina, tot 'n welkom bordjie vir ons en ons diere Als is in die fynste detail om jou verblyf spesiaal te maak: wasgoedversagmiddel in die kniekombersies (’n lekker bederf), wasmasjien, waspoeier, versagmiddel, tuisgebakte beskuit, wow! Julle sien ons weer.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie! Julle was super gaste! Sommer dadelik in my hart geklim. Ons strewe na net die beste vir ons gaste. Spruitjie is liefde, skop skoene uit en geniet elke oomblik. Altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Cornelia O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia O

Huis weg van jou huis en troeteldier vriendelik maak dit nog meer spesiaal.

Met intrapslag is ons begroet met 'n persoonlike boodskap en ons hondekins se naam was selfs genoem. Huis weg van jou eie huis met alles en meer wat gastehuise bied. Veilige woning. Skoon en netjies. Troeteldier vriendelik wat dit nog meer spesiaal maak. Dankie vir 'n fantastiese verblyf. Julle is tops!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie! Altyd welkom!

Spruitjie-roer-my-nie
Musa T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa T

Peace of mind and well-organized space.

Exceptional, the area was secured and I was able to enjoy my stay!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Thanks! See you soon.

Spruitjie-roer-my-nie
Janet W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W

Opwindend. Ontspannend. Was hier vir my seun se gradeplegtigheid.

In so 'n netjiese, skoon, pragtige, gemaklike gastehuis het ek lanklaas gewoon. Natuurlik het ek lekker gebly!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Janet
So baie dankie!
Kom kuier gou weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Ben H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Aangename verblyf-ervaring.

Rustige en veilige ervaring - baie goed onderhou, netjies en skoon. Rina is baie vriendelik, hulpvaardig en behandelt gaste soos gewaardeerde familie.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Dankie, Ben.
Kom kuier gou weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Blanche C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche C

Baie netjies! Baie skoon! Rustige atmosfeer. Sal enige tyd aanbeveel.

Boek maar dadelik! Dis baie netjiese plekkie om in te bly! Baie skoon! Selfs ons 3 Yorkie hondjies was welkom! Veilig en genoeg spasie buite vir hulle selfs gewees. 5 ster.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie, Blanche. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Spruitjie-roer-my-nie
Amanda S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Veilige en goed toegeruste gastehuis.

Lieflike en netjiese gastehuis. Alles is daar wat jy benodig. Baie skoon en diens is uitstekend. Baie goeie aanwysings vooraf en ontvangs was uitstekend. Kan definitief die gastehuis baie sterk aanbeveel. Ook heerlike beskuit saam met die koffie geniet.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie Amanda, dit was 'n plesier gewees om jou by ons te hê.

Spruitjie-roer-my-nie
Magda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Waarde vir geld verblyf.

Ons het die verblyf en geriewe geniet.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Magda, altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer ♡
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Gerhard C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Die eenheid het absoluut alles waaraan jy kan dink, dis uiters bedagsaam.

Ons bly altyd heerlik daar - sal dit vir seker aanbeveel, en is daar geen ander plek in Potch wat ons sal oorweeg om te oornag nie. Inteendeel, mens kan 'n hele paar dae daar bly, dit is regtig baie goed toegerus.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Gerhard, so lekker om te hoor Spruitjie is julle huis weg van julle eie huis. Jy weet julle is altyd welkom.
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Tanya P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya P

Well-equipped comfortable stay.

Very well equipped. Absolutely everything you need.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Thanks Tanya
Always welcome! See you soon.

Spruitjie-roer-my-nie
Mariette A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette A

Plekkie baie ruim netjies en skoon.

Sien sterre.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie! Altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer.
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Clean and well-maintained unit with all the amenities you need.

We received a welcoming message via WhatsApp before our arrival with travel instructions, photos of the exterior, where we could park, and the gate code. Upon arrival, we received a friendly welcome and a tour of the unit. The unit is very clean, well maintained, and has everything you can think of needing and much more. We felt very safe with the alarm and electric gate. We would definitely recommend the accommodation.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Thanks Amanda!
Always welcome!
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Petro L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker gebly. Daar was alles en nog meer. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Petro was fantasties om julle as gaste te ontvang. Altyd welkom by Spruitjie.

Spruitjie-roer-my-nie
Gerhard C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Heerlik!

Alles is perfek. Daar is voorsiening gemaak vir elke liewe ding wat jy mag benodig. Heerlik gebly en geslaap - sal beslis weer daar oorbly.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Gert en Lana
Baie dankie! Kom kuier gou weer, altyd welkom by my stukkie hemel op aarde.

Spruitjie-roer-my-nie
Christel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Gerieflik en naby aan hospitaal.

Heerlik, gerieflik en baie vriendelik.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Enige tyd welkom!

Spruitjie-roer-my-nie
Kobie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie G

Die eenheid het baie spasie binne en buite, is silwerskoon en uitstekend toegerus.

Ons is vriendelik en hartlik ontvang en die onberispelike verblyf het ook hiervan getuig. Met ons name op 'n verwelkomingsbord en die Kersfees-tema oral te sien, het ons soos langverwagte VIP-familie gevoel.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Kobie
Altyd lekker om sulke fantastiese terugvoering te kry. Dankie!
Kom kuier gou weer by stukkie hemel op aarde.
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Gert B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Baie goed toegerus.

Ek was baie vriendelik ontvang.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie Gert! Altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Nico V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Skoon, netjiese en gerieflike verblyf.

Gerieflike ligging, veral vir gaste wat die universiteit besoek. Winkels en restaurante ook binne bereik. Veilige onderdakparkering beskikbaar.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie Nico. Altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Charl R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R

10 uit 10.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer, en aanbeveel.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Charl. Julle is altyd welkom by Spruitjie. Kom kuier gou weer by my stukkie hemel op aarde.
Spruitjie Groete,
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Hannah M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M

Awesome.

Everything was more than expected.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

It was an absolute pleasure having Hannah and partner as guests at Spruitjie. They treated my property with upmost respect. Most welcome to visit again.
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Steinman C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steinman C

Lekker, rustig, moeiteloos.

Vriendelike mense, netjiese plekkie. Hulle dink aan als en doen moeite.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Huis weg van jou eie.
Spruitjie groete

Spruitjie-roer-my-nie
Shaun H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H

Fantasties.

Ek raai enige iemand aan wat Potch besoek om hier te bly. Beste waarde vir geld, goeie diens, pragtige huis, netjies en perfek geleë. Sover my beste ervaring by 'n B&B.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Shaun,
Ongelooflik dankie. Almal raak verlief op haar. Beste in Potch. Kom kuier gou weer.
Spruitjie groete
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Rachelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle D

Vriendelike diens.

Veilig en vriendelike diens vir my NWU-student wat eksamen geskryf het.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Rachelle,
Baie dankie vir jou moeite.
Julle is altyd welkom. Almal se huis weg van hulle eie.
Rina

Spruitjie-roer-my-nie
Jared S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared S

Wonderlike, beeldskone plek.

Een nag oorgebly. Pragtige, private tuin en braaiplekkie. Beeldskone plekkie binne. Baie netjies en definitief die geld werk.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Dankie Jared.
My stukkie hemel op aarde wat ek met my gaste deel. Dankbaar dat jy dit geniet het. Julle is altyd welkom en kom kuier gou weer. Spruitjie wag vir jou.

Spruitjie-roer-my-nie
Sias O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias O

Baie netjies en skoon.

Die woonstel is netjies en baie ruim.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Sias,
Baie dankie. My stukkie hemel op aarde, huis weg van jou eie huis. Kom kuier gou weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Charny N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charny N

Value for your money. Cozy retreat.

Friendly host, comfortably stay, everything plus more to make home away from home, a cozy stay.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Charny, dit was een groot plesier om as gas te ontvang. Sy het my stukkie hemel op aarde met respek hanteer en dit perfek gelos.
Kom kuier gou weer, julle is altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Karlien M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien M

Baie lekker.

Dit is 'n warm omgewing wat jou baie tuis laat voel. Rina is 'n wonderlike gasvrou.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Karlien,
Baie dankie.
Altyd welkom by my stukkie hemel op aarde.
Kom kuier gou weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Juan-marie C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-marie C

Verby fantasties, sal vir seker dit my verblyf in Potch maak.

Ek skryf nooit reviews nie, maar die plek is wragtig fantasties. Enige iets wat jy aan kan dink is daar en die kliëntediens is onverbeterlik.

Magda K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Pragtige, goed ingerigte verblyf.

Ons het baie welkom gevoel en baie lekker gebly.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Magda,
Julle is altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Rikus T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus T

Baie vriendelik.

Baie lekker plek om by te slaap en maaklik om te kry en baie netjies.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Rikus, baie dankie. Altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Elvira S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira S

Fantasties

Dit was perfek vir ons as gesin. Die eienaar het van begin tot einde heeltyd seker gemaak ons veilig, dat ons gemaklik is en dat alles reg is. Daar was beurtkrag en hulle het spesiaal vir ons die kragopwekker aangesit. Dit was doodstil en daar was oorgenoeg spasie, ons het niks gekort nie. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Elvira, baie dankie! Was so lekker om julle by ons stukkie hemel op aarde te hê. Altyd welkom, en dankie dat julle soveel respek teenoor Spruitjie gehad het en haar perfek terug gegee het. Spruitjie groete.

Spruitjie-roer-my-nie
Sonja D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Dit was perfek vir naweek. Veilig en netjies met lekker leefarea. Sal definitief dit vir ander mense weer aanbeveel.

Dit is baie lekker plek vir iemand wat net vinnig moet oorbly.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Sonja dit was heerlik om julle as gaste by Spruitjie te hê! Altyd welkom by ons stukkie hemel op aarde.

Spruitjie-roer-my-nie
Eugene C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Amazing stay.

Clean, warm, equipped with all necessities and a lovely, friendly owner. Definitely all my future stays in Potch.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Sien uit om julle gou weer te sien.

Spruitjie-roer-my-nie
Hannes O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes O

Vriendelike. Warm. Ruim.

Tannie Rina het my hartlik ontvang na kort kennisgewing bespreking. Sy dink aan alles - veral lekker koffie in die kamers. Baie lekker gebly. Hoog aanbeveel.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Altyd welkom by Spruitjie! Mens raak net verlief op haar en klaar.

Spruitjie-roer-my-nie
Boingotlo Leeba M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Boingotlo Leeba M

The best one I've been to so far. Wish I could've known about the place long ago. I'd definitely recommend it to friends and family.

Well situated not far from malls and shops. So, yeah, I'd go back.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

You are always welcome! Spruitjie is the best of the best.

Spruitjie-roer-my-nie
Roelene M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelene M

Dit was heerlik.

Wat 'n wonderlike kuier in Potch. Rina was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het die plekkie baie geniet. Mal oor die idee dat dit pet friendly is.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Roelene baie dankie! Julle altyd welkom om by my stukkie hemel op aarde te kom bly.

Spruitjie-roer-my-nie
Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Lekker tuisvoel atmosfeer.

Dit was 'n baie lekker oorslaap! Gasvry en baie ruim. Mens sien die liefde wat ingesit is in elke fyn detail. Dit straal die gasvrou se trots na buite. Heerlike plek!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Adelè,
Baie dankie, julle is altyd welkom by ons stukkie hemel op aarde. Dankie dat julle Spruitjie met soveel respek hanteer het en so netjies gelos het. Ons wag vir julle.

Spruitjie-roer-my-nie
Heinrich S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Vriendelik, baie netjies, baie goed geleë, vriendelik ontvang. Voel soos huis weg vanaf huis.

Ons verblyf by Spruitjie-roer-my-nie was absoluut puik. Vanaf ons aankoms wat ons soos familie ontvang is, die silwerskoon, netjiese wooneenheid met 'n absolute gevoel van hier is ons welkom was alles absoluut puik. Die eenheid is silwerkoon en die rustige atmosfeer laat mens sommer dadelik ontspen na 'n lang rit. Ons sal beslis weer van Spruitjie-roer-my-nie gebruik maak en die kan ons huis wees weg van ons huis af. Absolute puik oornagplek.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Heinrich
Ongelooflik baie dankie vir die puik resensie. Is altyd vir ons leker om jou weer te verwelkom. Jou huis weg van jou huis. Altyd welkom.
Rina & Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Tobie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V

Vriendelik, gerieflik en privaat.

Baie gerieflik vir studente en ouers.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Tobie, baie dankie dat julle Spruitjie gekies het. Julle altyd welkom om te kom kuier. Was heerlik om julle te ontmoet en saam te kuier.
Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Annari P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annari P

Baie gerieflik.

Die woonstel is baie groot, gerieflik en netjies. Beslis waarde vir geld. Alles is daar wat mens kan nodig hê. Ons het laat arriveer en was baie vriendelik ontvang. Hulle het die ook die generator vir ons aangesit toe beurtkrag begin het. Ek het geen klagtes nie.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Annari
Baie baie dankie!
Altyd welkom by Spruitjie.

Spruitjie-roer-my-nie
Antoinette V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

10 sterre vir gasvryheid en kliëntediens.

Van die oomblik dat my bespreking bevestig is het hierdie gasvroue kontak gemaak en was al die pad daar met hulp, aanwysings en raad. Dis 'n pragtige baie ruim selfsorg-eenheid met alles wat jy mag nodig hê vir 'n gerieflike verblyf. Al die aandag aan detail was ooglopend en baie spesiaal. As ons ooit weer in Potch moet oornag is die die plek waar ek sal bly. Baie dankie vir alles Lottie en Rina.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie Antoinette
Altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie, was wonderlik om jou as 'n gas te ontvang. Sien gou weer.
Rina en Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Maresia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresia B

Lieflike plek.

Pragtige en netjiese plek sal enige tyd weer teruggaan! Ongelooflike vriendelike mense wat ons baie tuis laat voel het! Sal dit definitief aanbeveel!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Maresia,
Was wonderlik om julle 2 by ons te hê, en ons "stukkie hemel" met julle te kon deel.
Julle het Spruitjie so mooi op gepas en dit perfek gelos. Ons sien julle gou weer.
Rina en Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Benita D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita D

Ruim, baie mooi en sentraal geleë.

Ons het al van tevore hier gebly. Die is 'n ruim eenheid met alles wat jy nodige het en sentraal geleë. Gasvryheid uit die boonste rakke. Eienaar het uit haar pad gegaan om ons versoeke te akkomodeer. Sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Benita,
Was so lekker om julle weer te sien! Altyd welkom by ons stukkie hemel. Julle is nou al familie!
Rina/Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Ben F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Alles en nog meer.

Alles was perfek, skoon en netjies. Sal elke keer net daar gaan bly!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Dankie Bennie
Was ongelooflik lekker om sulke hartlike, warm gaste te ontvang. Sommer dadelik lief geraak vir julle! Altyd welkom by Spruitjie.

Spruitjie-roer-my-nie
Santie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Uitstekend!

Alles wat jy nodig het en nog meer is by Spruitjie-roer-my-nie beskikbaar, net soos op die foto's. Naby aan Mooimed, winkels en NWU. Die gasvrouens is baie vriendelik en behulpsaam, ek sal beslis weer daar oorbly!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie Santie,
Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Julle het ons woonstel met soveel respek hanteer, en dit perfek netjies gelos.
Julle is altyd welkom by Spruitjie!
Rina en Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Prudence D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence D

The best place to stay.

The host, Rina was friendly and helpful with everything. It felt like home. Thank you.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Thanks Prudence.
It was an absolute pleasure having you as a guest at Spruitjie!
You treated ourproperty with the upmost respect and left it in perfect order.

Spruitjie-roer-my-nie
Marzelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle R

Heerlik gekuier!

Dankie vir 'n heerlike kuier!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Beste Marzelle,

Julle is altyd welkom. Dankie vir jul gasvryheid, dis altyd lekker om mense soos julle te ontvang.

Kom kuier gou weer by Spruitjie-roer-my-nie.

Spruitjie-roer-my-nie
Mariette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Baie pragtige plekkie. Wens ons kon langer as net 1 aand bly.

Sien sterre.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Mariette,
Baie dankie vir terugvoering. Dit was so heerlik om julle te kon verwelkom en ontmoet. Volgende keer kom julle langer. Julle is altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie.

Spruitjie-roer-my-nie
Alma F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma F

Pragtige plek met 'n huislike atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Pragtige ruim eenheid met 'n huislike atmosfeer. Baie netjies.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie! Was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang, en altyd lekker om sulke pragtige mense te ontmoet! Kom kuier weer vir ons ♡♡

Spruitjie-roer-my-nie
Laurinda D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurinda D

Gasvry! Netjies! Ruim! Uitstekend toegerus!

Netjiese, skoon verblyf. Veilige parkering. Baie naby aan NWU en inkopiesentrum.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Laurinda,
Baie dankie. Julle is altyd welkom en kom kuier gou weer.
Spruitjie Groete

Spruitjie-roer-my-nie
Letitia S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Pragtige groot plek, netjies en skoon.

Ons is vriendelik ontvang toe ons daar aankom. My pa was in die hospitaal en dit is nogal 'n stresvolle ervaring en Lottie en Rina het sonder dat hul moet gevra hoe dit gaan en regtig omgegee. Dit was baie kosbaar. Ons het lekker gebly. Dit is naby die hospitaal, die dorp en die kampus en daar is veilige parkering. Ek sal definitief die plek aanbeveel vir enige iemand. Dis groot en ruim en die plekkie is met alles toegerus wat nodig is. Dis skoon en baie "homey". Ek was mal oor die dekor en dit voel soos 'n huis weg van die huis af. Dankie daarvoor!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Letitia,
Baie baie dankie. Was so lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier gerus weer. Julle altyd welkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Heidi P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P

Alles-in-1-stukkie-hemel.

Sien sterre.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Heidi,

Watter voorreg was dit om jou by Spruitjie te hê!! Gaste soos jy raak familie! ALTYD WELKOM by Spruitjie, en weereens dankie vir ons geskenkies.
Rina/Lottie

Spruitjie-roer-my-nie
Adele V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Baie mooi en netjies.

Sal julle definitief weer besoek. Was baie mooi en netjies en mense baie vriendelik.

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie! Altyd welkom. Fantasties om gaste soos jy te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Spruitjie-roer-my-nie
Anri G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri G

Heerlik.

Eenheid is baie netjies, goed geleë en toegerus. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het baie lekker gebly!

Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer

Baie dankie Anri,

Julle is altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom.

Spruitjie-roer-my-nie
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruitstraat 54, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJicPMtlUAkcPlusVBQErhkcwnbSheiLtHUuDnmw4GZoyhI9Mt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 5 mense 55 5 1 5 54 Spruit Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702113888234 27.096729317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang