Spruitjie-roer-my-nie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Corne R - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en gekuier.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Dankie Corne en familie
Altyd welkom. Ons probeer dat gaste net kan ontspan en geniet.
Sien binnekort weer.
Spruitjie
Reve B - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi en netjiese blyplek, veilige parkering, diere-vriendelik en warm ontvangs.
Lees meerSpruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie! Julle was super gaste! Sommer dadelik in my hart geklim. Ons strewe na net die beste vir ons gaste. Spruitjie is liefde, skop skoene uit en geniet elke oomblik. Altyd welkom.
Cornelia O - Apr 2024
Algehele gradering
Huis weg van jou huis en troeteldier vriendelik maak dit nog meer spesiaal.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom!
Musa T - Apr 2024
Algehele gradering
Peace of mind and well-organized space.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Thanks! See you soon.
Janet W - Apr 2024
Algehele gradering
Opwindend. Ontspannend. Was hier vir my seun se gradeplegtigheid.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Janet
So baie dankie!
Kom kuier gou weer.
Ben H - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf-ervaring.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Dankie, Ben.
Kom kuier gou weer.
Blanche C - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjies! Baie skoon! Rustige atmosfeer. Sal enige tyd aanbeveel.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie, Blanche. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Amanda S - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige en goed toegeruste gastehuis.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie Amanda, dit was 'n plesier gewees om jou by ons te hê.
Magda M - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Magda, altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer ♡
Rina
Gerhard C - Jan 2024
Algehele gradering
Die eenheid het absoluut alles waaraan jy kan dink, dis uiters bedagsaam.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Gerhard, so lekker om te hoor Spruitjie is julle huis weg van julle eie huis. Jy weet julle is altyd welkom.
Rina
Tanya P - Jan 2024
Algehele gradering
Well-equipped comfortable stay.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Thanks Tanya
Always welcome! See you soon.
Mariette A - Feb 2024
Algehele gradering
Plekkie baie ruim netjies en skoon.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer.
Rina
Amanda V - Des 2023
Algehele gradering
Clean and well-maintained unit with all the amenities you need.
Lees meerSpruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Thanks Amanda!
Always welcome!
Rina
Petro L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Petro was fantasties om julle as gaste te ontvang. Altyd welkom by Spruitjie.
Gerhard C - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Gert en Lana
Baie dankie! Kom kuier gou weer, altyd welkom by my stukkie hemel op aarde.
Christel V - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en naby aan hospitaal.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Enige tyd welkom!
Kobie G - Des 2023
Algehele gradering
Die eenheid het baie spasie binne en buite, is silwerskoon en uitstekend toegerus.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Kobie
Altyd lekker om sulke fantastiese terugvoering te kry. Dankie!
Kom kuier gou weer by stukkie hemel op aarde.
Rina
Gert B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie Gert! Altyd welkom.
Nico V - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese en gerieflike verblyf.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie Nico. Altyd welkom.
Charl R - Okt 2022
Algehele gradering
10 uit 10.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Charl. Julle is altyd welkom by Spruitjie. Kom kuier gou weer by my stukkie hemel op aarde.
Spruitjie Groete,
Rina
Hannah M - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
It was an absolute pleasure having Hannah and partner as guests at Spruitjie. They treated my property with upmost respect. Most welcome to visit again.
Rina
Steinman C - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker, rustig, moeiteloos.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie. Julle is altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Huis weg van jou eie.
Spruitjie groete
Shaun H - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Shaun,
Ongelooflik dankie. Almal raak verlief op haar. Beste in Potch. Kom kuier gou weer.
Spruitjie groete
Rina
Rachelle D - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Rachelle,
Baie dankie vir jou moeite.
Julle is altyd welkom. Almal se huis weg van hulle eie.
Rina
Jared S - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike, beeldskone plek.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Dankie Jared.
My stukkie hemel op aarde wat ek met my gaste deel. Dankbaar dat jy dit geniet het. Julle is altyd welkom en kom kuier gou weer. Spruitjie wag vir jou.
Sias O - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Sias,
Baie dankie. My stukkie hemel op aarde, huis weg van jou eie huis. Kom kuier gou weer.
Charny N - Des 2021
Algehele gradering
Value for your money. Cozy retreat.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Charny, dit was een groot plesier om as gas te ontvang. Sy het my stukkie hemel op aarde met respek hanteer en dit perfek gelos.
Kom kuier gou weer, julle is altyd welkom.
Karlien M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Karlien,
Baie dankie.
Altyd welkom by my stukkie hemel op aarde.
Kom kuier gou weer.
Juan-marie C - Aug 2021
Algehele gradering
Verby fantasties, sal vir seker dit my verblyf in Potch maak.
Magda K - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige, goed ingerigte verblyf.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Magda,
Julle is altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer.
Rikus T - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Rikus, baie dankie. Altyd welkom.
Elvira S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Elvira, baie dankie! Was so lekker om julle by ons stukkie hemel op aarde te hê. Altyd welkom, en dankie dat julle soveel respek teenoor Spruitjie gehad het en haar perfek terug gegee het. Spruitjie groete.
Sonja D - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was perfek vir naweek. Veilig en netjies met lekker leefarea. Sal definitief dit vir ander mense weer aanbeveel.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Sonja dit was heerlik om julle as gaste by Spruitjie te hê! Altyd welkom by ons stukkie hemel op aarde.
Eugene C - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing stay.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Sien uit om julle gou weer te sien.
Hannes O - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike. Warm. Ruim.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Altyd welkom by Spruitjie! Mens raak net verlief op haar en klaar.
Boingotlo Leeba M - Jan 2021
Algehele gradering
The best one I've been to so far. Wish I could've known about the place long ago. I'd definitely recommend it to friends and family.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
You are always welcome! Spruitjie is the best of the best.
Roelene M - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Roelene baie dankie! Julle altyd welkom om by my stukkie hemel op aarde te kom bly.
Adele D - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker tuisvoel atmosfeer.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Adelè,
Baie dankie, julle is altyd welkom by ons stukkie hemel op aarde. Dankie dat julle Spruitjie met soveel respek hanteer het en so netjies gelos het. Ons wag vir julle.
Heinrich S - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelik, baie netjies, baie goed geleë, vriendelik ontvang. Voel soos huis weg vanaf huis.
Lees meerSpruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Heinrich
Ongelooflik baie dankie vir die puik resensie. Is altyd vir ons leker om jou weer te verwelkom. Jou huis weg van jou huis. Altyd welkom.
Rina & Lottie
Tobie V - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en privaat.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Tobie, baie dankie dat julle Spruitjie gekies het. Julle altyd welkom om te kom kuier. Was heerlik om julle te ontmoet en saam te kuier.
Lottie
Annari P - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Annari
Baie baie dankie!
Altyd welkom by Spruitjie.
Antoinette V - Okt 2019
Algehele gradering
10 sterre vir gasvryheid en kliëntediens.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie Antoinette
Altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie, was wonderlik om jou as 'n gas te ontvang. Sien gou weer.
Rina en Lottie
Maresia B - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Maresia,
Was wonderlik om julle 2 by ons te hê, en ons "stukkie hemel" met julle te kon deel.
Julle het Spruitjie so mooi op gepas en dit perfek gelos. Ons sien julle gou weer.
Rina en Lottie
Benita D - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, baie mooi en sentraal geleë.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Benita,
Was so lekker om julle weer te sien! Altyd welkom by ons stukkie hemel. Julle is nou al familie!
Rina/Lottie
Ben F - Sep 2019
Algehele gradering
Alles en nog meer.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Dankie Bennie
Was ongelooflik lekker om sulke hartlike, warm gaste te ontvang. Sommer dadelik lief geraak vir julle! Altyd welkom by Spruitjie.
Santie V - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie Santie,
Dit was 'n absolute plesier om julle te huisves. Julle het ons woonstel met soveel respek hanteer, en dit perfek netjies gelos.
Julle is altyd welkom by Spruitjie!
Rina en Lottie
Prudence D - Mei 2019
Algehele gradering
The best place to stay.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Thanks Prudence.
It was an absolute pleasure having you as a guest at Spruitjie!
You treated ourproperty with the upmost respect and left it in perfect order.
Marzelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Beste Marzelle,
Julle is altyd welkom. Dankie vir jul gasvryheid, dis altyd lekker om mense soos julle te ontvang.
Kom kuier gou weer by Spruitjie-roer-my-nie.
Mariette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie pragtige plekkie. Wens ons kon langer as net 1 aand bly.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Mariette,
Baie dankie vir terugvoering. Dit was so heerlik om julle te kon verwelkom en ontmoet. Volgende keer kom julle langer. Julle is altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie.
Alma F - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n huislike atmosfeer.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie! Was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang, en altyd lekker om sulke pragtige mense te ontmoet! Kom kuier weer vir ons ♡♡
Laurinda D - Feb 2019
Algehele gradering
Gasvry! Netjies! Ruim! Uitstekend toegerus!
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Laurinda,
Baie dankie. Julle is altyd welkom en kom kuier gou weer.
Spruitjie Groete
Letitia S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige groot plek, netjies en skoon.
Lees meerSpruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Letitia,
Baie baie dankie. Was so lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier gerus weer. Julle altyd welkom.
Heidi P - Sep 2019
Algehele gradering
Alles-in-1-stukkie-hemel.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Heidi,
Watter voorreg was dit om jou by Spruitjie te hê!! Gaste soos jy raak familie! ALTYD WELKOM by Spruitjie, en weereens dankie vir ons geskenkies.
Rina/Lottie
Adele V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie! Altyd welkom. Fantasties om gaste soos jy te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Anri G - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Spruitjie-roer-my-nie se terugvoer
Baie dankie Anri,
Julle is altyd welkom by Spruitjie-roer-my-nie. Dit was heerlik om julle by ons te verwelkom.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spruitstraat 54, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang