Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spruitjie-roer-my-nie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rudolf C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Regtig 'n besondere plekkie. Puik uit die boeke verblyf. Alles wat mens nodig het en meer. Baie dankie. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Dankie Rudolf Altyd welkom by Spruitjie! Sien gou weer.

Corne R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly en gekuier. Baie lekker gebly. Die plekkie is uitstekend toegerus en baie netjies en lekker sentraal geleë. Baie dankie, Rina, vir al jou moeite, veral met die fynere detail. Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Dankie Corne en familie Altyd welkom. Ons probeer dat gaste net kan ontspan en geniet. Sien binnekort weer. Spruitjie

Reve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooi en netjiese blyplek, veilige parkering, diere-vriendelik en warm ontvangs. Ons was so verras met hierdie oulike plek, voel soos huis-weg-van-my-huis! Die blyplek het absoluut als wat mens nodig het. Diere-vriendelik, 'n oulike tuintjie, kragopwekker, mooi en netjiese blyplek. 'n Warm ontvangs deur Rina, tot 'n welkom bordjie vir ons en ons diere Als is in die fynste detail om jou verblyf spesiaal te maak: wasgoedversagmiddel in die kniekombersies (’n lekker bederf), wasmasjien, waspoeier, versagmiddel, tuisgebakte beskuit, wow! Julle sien ons weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie! Julle was super gaste! Sommer dadelik in my hart geklim. Ons strewe na net die beste vir ons gaste. Spruitjie is liefde, skop skoene uit en geniet elke oomblik. Altyd welkom.

Cornelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Huis weg van jou huis en troeteldier vriendelik maak dit nog meer spesiaal. Met intrapslag is ons begroet met 'n persoonlike boodskap en ons hondekins se naam was selfs genoem. Huis weg van jou eie huis met alles en meer wat gastehuise bied. Veilige woning. Skoon en netjies. Troeteldier vriendelik wat dit nog meer spesiaal maak. Dankie vir 'n fantastiese verblyf. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie! Altyd welkom!

Janet W
1 nag
5.0
Apr 2024

Opwindend. Ontspannend. Was hier vir my seun se gradeplegtigheid. In so 'n netjiese, skoon, pragtige, gemaklike gastehuis het ek lanklaas gewoon. Natuurlik het ek lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Janet So baie dankie! Kom kuier gou weer.

Musa T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Peace of mind and well-organized space. Exceptional, the area was secured and I was able to enjoy my stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Thanks! See you soon.

Ben H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangename verblyf-ervaring. Rustige en veilige ervaring - baie goed onderhou, netjies en skoon. Rina is baie vriendelik, hulpvaardig en behandelt gaste soos gewaardeerde familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Dankie, Ben. Kom kuier gou weer.

Blanche C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjies! Baie skoon! Rustige atmosfeer. Sal enige tyd aanbeveel. Boek maar dadelik! Dis baie netjiese plekkie om in te bly! Baie skoon! Selfs ons 3 Yorkie hondjies was welkom! Veilig en genoeg spasie buite vir hulle selfs gewees. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie, Blanche. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Amanda S
1 nag
5.0
Feb 2024

Veilige en goed toegeruste gastehuis. Lieflike en netjiese gastehuis. Alles is daar wat jy benodig. Baie skoon en diens is uitstekend. Baie goeie aanwysings vooraf en ontvangs was uitstekend. Kan definitief die gastehuis baie sterk aanbeveel. Ook heerlike beskuit saam met die koffie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Baie dankie Amanda, dit was 'n plesier gewees om jou by ons te hê.

Magda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld verblyf. Ons het die verblyf en geriewe geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Spruitjie-roer-my-nie
Magda, altyd welkom by my stukkie hemel op aarde. Kom kuier gou weer ♡ Rina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruitstraat 54, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJicPMtlUAkcPlusVBQErhkcwnbSheiLtHUuDnmw4GZoyhI9Mt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 5 mense 56 5 1 5 54 Spruit Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702113888234 27.096729317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang