Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Spruitjie-roer-my-nie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruitstraat 54, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Spruitjie-Roer-My-Nie is 'n gerieflike, baie ruim 80 vierkante meter woonstel met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in Potchefstroom.

Dié eenheid is op die hoofhuis se perseel en het 'n privaat ingang en tuintjie. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n enkel- en driekwartbed met rusbanke wat in 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kragopekker en 'n gasstoof met 'n ketel vir gebruik tydens beurtkrag. Die leefarea het die volledige DStv-pakket asook Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n alarmstelsel.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Veilige onderdakparkeerplek met beligting is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Mooirivier Sekuriteit (grootste in Potchefstroom) is oorkant die woonstel.

Daar is 'n braai-area beskikbaar om heerlik saam met familie, vriende en kinders te kuier.

Spruitjie-Roer-My-Nie is 400 m vanaf Mooimed Hospitaal, 1.9 m vanaf Medi Clinic Hospitaal, 800 m vanaf Senwes Park, 1,7 km vanaf Noordwes-Universiteit, 850 m vanaf NWU-sportgronde, 500 m vanaf Spar, 500 m vanaf The Broken Pot Restaurant, 500 m vanaf Laerskool Mooirivier, 1.2 km vanaf Hoërskool Gimnasium, 950 m vanaf die Aardklop-gronde, 3 km vanaf die Mooirivier Mall.
Potchefstroom bied verskeie besienswaardighede, soos die Boskopdam, Boskop Seiljagklub en Buffelsvlei Wild Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Corne R
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly en gekuier. Baie lekker gebly. Die plekkie is uitstekend toegerus en baie netjies en lekker sentraal geleë. Baie dankie, Rina, vir al jo...
Sien meer
Sep 2024
Reve B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en netjiese blyplek, veilige parkering, diere-vriendelik en warm ontvangs. Ons was so verras met hierdie oulike plek, voel soos huis-weg-van-my-h...
Sien meer
Mei 2024
Cornelia O
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van jou huis en troeteldier vriendelik maak dit nog meer spesiaal. Met intrapslag is ons begroet met 'n persoonlike boodskap en ons hondekins...
Sien meer
Apr 2024
Musa T
Saam met vriende
5.0
Peace of mind and well-organized space. Exceptional, the area was secured and I was able to enjoy my stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Janet W
5.0
Opwindend. Ontspannend. Was hier vir my seun se gradeplegtigheid. In so 'n netjiese, skoon, pragtige, gemaklike gastehuis het ek lanklaas gewoon. Natu...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Spruitstraat 54, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Spruitjie-roer-my-nie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spruitstraat 54, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJicPMtlUAkcPlusVBQErhkcwnbSheiLtHUuDnmw4GZoyhI9Mt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 5 mense 55 5 1 5 54 Spruit Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702113888234 27.096729317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang