Squirrel's End Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Squirrel's End Guest Cottage is een van 3 eenhede op die eienaar se eiendom in Bergvliet, Kaapstad. Hierdie eiendom is naby hoofpaaie, maar wanneer gaste binne die eiendom is, is dit stil. daar is voëls en eekhorings in die bome.
Hierdie eenheid is op die grondverdieping en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is ’n koningingrootte-bed in die leefarea. Die badkamer het ’n aparte stort en bad, ’n wasbak en ’n toilet. Die leefarea het ook banke om op te ontspan, sowel as ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en stoof.
Daar is ’n swembad wat met sonkrag verhit word, sowel as braaigeriewe. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig op die eiendom beskikbaar. Daar is verskeie eetplekke in die area, en die naasste restaurant is slegs ’n blok weg. Gaste kan tot hier stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Squirrel's End Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap