Squirrel's End Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Squirrel's End Guest Cottage is een van 3 volledig gemeubileerde en toegeruste wonings wat op die gasheer se perseel in Bergvliet, Kaapstad geleë is. Alhoewel die eiendom naby hoofweë en hoofpaaie is; sodra dit binne die eiendom is, is dit stil en rustig met voëls en eekhorings in die bome.
Dié eenheid op die grondvloer het slaapplek vir 4 persone en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en in die leefarea is daar 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n aparte stort en 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik ook oor banke om op te ontspan en 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n stoof.
Gaste het toegang tot die sonverhitte swembad en braaigeriewe op die perseel. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir 1 motor op die perseel. Daar is verskeie goeie eetplekke in die area en die naaste restaurant is een blok weg en stapbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Squirrel's End Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bergvliet Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteen-laan 2, Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang