Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Squirrels Way Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Mare-lu C
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Baie huislike akkommodasie met alles wat ons nodig gehad het. Ons het 2 van die eenhede bespreek vir 'n Sport-groep vir 'n week en die groot plus was dat dit 'n wasmasjien in die een eenheid gehad het wat ons kon gebruik. Die swembad was 'n groot plus, alhoewel die weer ons nie toegelaat het om dit te geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Squirrels Way Cottages
Lovely to have you stay. Look forward to hosting you all another time.

Chris M
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Clean, neat and everything worked. Even had braai-utensils on hand and a small Weber. The parking is secure, venue is clean and neat. WiFi worked perfectly and really enjoyed the induction hot plate. Great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Squirrels Way Cottages
Wonderful! Thank you. We look forward to hosting you again.

Chinedu E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Awesome stay. It's a peaceful and beautiful place. Only thing: the heater wasn't working properly and it was really cold. I will definitely book again. My daughter and I enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Squirrels Way Cottages
Hello, the heaters have a side button. They are working. I will put a little notice regarding this. Pity you did not call me to rectify this, it's not nice to feel cold. Pleased you enjoyed your stay.

Cathy M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Great accommodation, immaculate, spacious, bright and convenient with easy access to everything. Comfortable stay, would highly recommend Squirrels Way Cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Squirrels Way Cottages
So pleased you enjoyed your stay. Look forward to hosting you again.

Lizanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Perfekte plek. Alles en meer wat jy nodig het. Sal beslis in die toekoms weer hier kom bly. Gerieflik geleë en baie netjies binne. Voel sommer dadelik tuis

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Sien sterre. Gerieflik, veilig en ruim. Voel soos eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Best ever local stay we have had. Awesome venue. Service is 5 star. Would definitely recommend this place to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Squirrels Way Cottages
Thank you Mary for the wonderful feedback on your stay.

Dinti D
Kort verblyf
4.8
Jun 2021

Ek was baie beïndruk met die grootte van kothuis nommer 2 en hoe goed die kombuis ingerig is, ons het so heerlik gebly! Sal definitief weer daarvan gebruik maak in die toekoms. Die dekor is huislik en pragtig en ook buitestoepie heerlik! Dis is werklik waarde vir geld!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Baie aangenaam. Die plekkie was baie netjies en daar is baie spasie en het alles wat ons nodig gehad het. Baie naby aan Nuweland en nie te vêr van alle besienswaardighede nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2021

Definitely worth your money. Me and my family will definitely be going back for another stay. The place is very spacious and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Squirrelsweg 6, Nuweland, Kaapstad, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MGRhMzBiLTg2NTItNGQ0NC1hY2E0LWRhZDNkMjE0NzQ2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 6 Squirrels Way Newlands 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.973834369996 18.477231264042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang