Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SS La Ballito 1505

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jerome S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Value for money. Very nice and would do it any time again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantastic stay, enjoyed every moment. The view is just amazing. Fantastic stay, enjoyed every moment. The view is just amazing and exactly what we were looking for. Customer service was the best I have received in a long time. The staff at security were very helpful and friendly. Highly recommended and we would love to return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Location, location, location. Excellent, the hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Dit was lekke! Pragtige dekor! Baie lekker gebly. Dakwaaiers het ons gered in warm Januarie dae. Baie naby aan oulike winkelsentrum. Daaglikse skoonmaakdienste was 'n bederf. Buite-sambreel vir stoep sal 'n pluspunt wees om stoep meer te benut. Die heerlike aankoms geskenkie met sjampanje en nougat het vir ons gewag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Meer gekry as wat mens verwag! Great plek met 'n wonderlikke uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean-pierre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Veilig, skoon, waarde vir geld en die mooiste see-uitsig. 5 sterre! Ons het regtig baie lekker gebly! Die eenheid is netjies en skoon, naby aan die see en met die mooiste uitsig. Alles wat nodig is, is daar. Dit is baie veilig en waarde vir geld. Ongeveer 50m van die see af. Natalie was baie gaaf om vooraf vir ons idees te stuur van wat ons kan doen in Ballito. Ons sal gou weer teruggaan. Natalie, you really are a superhost!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolindi K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Mooiste see-uitsig en beste gasvrou! Natalie is 'n wonderlike gasvrou wat baie besorg was om seker te maak ons kom veilig in Ballito. Die woonstel is 'n huis weg van die huis en die balkon bied die mooiste uitsig oor Ballito. Die woonstel is baie gerieflik naby aan die winkel vir vinnige inkopies. Sal weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

A stunning place that will make you fall in love with Ballito. We had an amazing stay. The beach was close and easy to access. The swimming pool was large, and the kids loved it. The view was spectacular from the balcony and kitchen. The host had a welcome package on arrival, which was very thoughtful and appreciated. The shops were nearby with easy access from the ground level. We would definitely stay again. It made for beautiful memories, and we all fell in love with Ballito because of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-weg 4, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27298240c17fbc5711bc1f4d8c03323a6059b7f57ade9a80d6a29d3c5e9d8c216188438dd330e571fdc8bd69edc7c98bd458?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Jack Powell Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532430375992 31.221319384539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang