St Andrews Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Olga M - Sep 2024
Algehele gradering
Very peaceful.
Lizel O - Aug 2024
Algehele gradering
5 star.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Ina V - Jul 2024
Algehele gradering
Privaatheid en veiligheid.
Riola A - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik. Kon lekker koffie en ontbyt volgende oggend geniet.
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, vriendelike diens, skoon, netjies.
Hannelie B - Jan 2024
Algehele gradering
Ontvangs personeel baie hulpvaardig.
Sheryl R - Sep 2024
Algehele gradering
Diens uitsteekend.
Hendrik G - Jul 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Amanda B - Feb 2024
Algehele gradering
Ok dnki.
Jennifer T - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was okay.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Jennifer.
Jammer vir die ongerief. Baie dankie vir die resensie. Ons maak dit dadelik reg. Ons sal seker maak dat ons na alles kyk. En dat alles weer reg en op standaard is.
Groete, Elmi
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Lizette L - Des 2023
Algehele gradering
Rustig. Skoon. Netjies.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons span by St. Andrews Guesthouse waardeer dit opreg. Ons hoop om jou weer te sien, jy is altyd meer as welkom hier by ons. Groete, Alyssa
Werner L - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Dewald B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en net.
Braam V - Nov 2023
Algehele gradering
Aangenaam wanneer lugverkoeling gewerk het, andersins baie warm in die kamer a.g.v. die.
Monique V - Feb 2023
Algehele gradering
Vinnige naweekwegbreek.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag, baie dankie vir die goeie resensie. Dit word baie waardeer. Hoop ons sien julle darm gou weer. Julle is altyd meer as welkom hier by ons. Groete. Alyssa
Johan H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Lees meerRiana N - Mei 2023
Algehele gradering
Very price, not worth a cent.
Lizette L - Des 2022
Algehele gradering
Alles was perfek.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Goeiemiddag, ek vra groot onverskoning ons maak werk daarvan. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Jammer vir die ongerief. Groete. Alyssa
Duwayne P - Des 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time. Our room was beautiful, breakfast was delicious. Can't wait to visit again.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Thank you so much. Yes, please you guys are always more than welcome here. Greetings, Alyssa
Duwayne P - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely a wonderful experience.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Thank you so much. It means a lot. We hope to see you guys again, and remember you are always more that welcome here. Greetings Alyssa
Katleho M - Des 2022
Algehele gradering
Amazing!
Willie L - Des 2022
Algehele gradering
Ruim en skoon kamers met vriendelike personeel.
Cilnette K - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Goeie Naand
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Alyssa.
Susan B - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim, netjies.
Fernandi K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie mooi kamer, dit was netjies en skoon.
Theo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en gerieflik.
Lg P - Jan 2022
Algehele gradering
Verbeter die WiFi. Spesiale dank aan Aylissa.
Gomotsegang M - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly staff.
Gerda M - Des 2022
Algehele gradering
Was skoon.
Helandri B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam, maar...
Hanlie B - Nov 2022
Algehele gradering
Heel lekker.
Zankia V - Nov 2022
Algehele gradering
Teleurstellend en ongerieflik.
Lynette V - Mei 2022
Algehele gradering
Onaangename kuier.
Lees meerSamantha L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Wayne B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
St. Andrews Guesthouse
We just want to say thank you for staying here @ St. Andrews Guesthouse.
We hope to see you guys soon.
Thank you for the Positive Review ..
Have a lovely day.
Kind Regards, Alyssa
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Een nag oorgebly en baie tevrede met diens.
Sharon N - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Nadja M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi kamer.
Dorothy S - Sep 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld
Marita S - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfekte oornag gastehuis.
Melanie J - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was regtig waarde vir die geld waarvoor ons betaal het.
Jacobus Cornelis V - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning.
Mariette D - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi. Net geen warm water gehad.
Nombeko L - Des 2019
Algehele gradering
My stay was very good.
Morné D - Jan 2019
Algehele gradering
Die kamer was klein en beknop.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Ansu L - Des 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Riaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi en waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Gerhard S - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Ann R - Mei 2017
Algehele gradering
Lekke, maar kan doen met 'n "facelift".
Phillip G - Apr 2017
Algehele gradering
Stylvolle kamers.
Matthys B - Mei 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Great diens, awesome kos, baie skoon en die kamers is groot, ons het ons tydjie daar baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elrita G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs gehad.
Elsie Maria C - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Ronel G - Okt 2017
Algehele gradering
Verblyf is goed maar diens swak.
Charmain L - Des 2017
Algehele gradering
Om net daar te slaap vir 1 aand is heel aanvaarbaar, maar niks langer.
Anton R - Jul 2017
Algehele gradering
Was aangenaam, sal dit aanbeveel.
Mickey V - Mei 2016
Algehele gradering
Satisfactory and nice enviroment close to everything.
Wendy F - Jul 2016
Algehele gradering
Average, comfortable nothing special.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemiddeld, gemaklik, maar niks spesiaal nie.
Ek was bietjie teleurgesteld. St Andrews lyk baie beter op die internet, netjieser, nuwer. Die area om die swembad moet netjieser gehou word, al die ongebruikte toerusting moet weggeneem word en die sitplekke moet nader aan die sambrele wees. Ek was ook teleurgesteld met ontbyt aangesien dit nie ingesluit was nie. In die kamer: neem die pakkie chips weg (dis nie professioneel nie) en sit liewer 'n welkom-sjokolade op elke kussing. Die parkeerarea lyk baie onversorg en die geroeste kragopwekker was baie onaansienlik. Die diens by die ontvangstoonbank was vriendelik en hulpvaardig en ons was dankbaar daarvoor.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Salome B - Nov 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Neels M - Okt 2015
Algehele gradering
Executive Suite.
Koos B - Sep 2015
Algehele gradering
Oor die algemeen bevredigend.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Hello,
Baie dankie vir die terugvoering, ek gee aandag aan die muf reuk en maak seker dat ons die kamer bietjie oop los dat enige iets wat nat is droog sal word, en sit 'n outomatiese reukweerder spuit in. Ek is ook besig om met die verskaffers te praat van die TV om 'n nuwe afstandbeheer te kry want ons het al reeds 'n universele een gekoop en hy wil nie op die TV werk nie, ek wag nog om terugvoering te hoor van die verskaffer af. Die warm en koue kraan het ons om gedraai.
Baie dankie vir die terugvoering om dit meer gemaklik te maak en baie jammer vir die ongerief wat julle ervaar het.
Groete,
Bestuur.
Dirk V - Jun 2015
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Riedewaan A - Okt 2015
Algehele gradering
Heel aangenaam en voldoende.
Antonie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Goed geleë met baie mooi kamers en geboue!
Marcel K - Nov 2015
Algehele gradering
Kamer kort aandag. Goed is stukkend en muur proppe is oorlaai.
Marietjie V - Jun 2015
Algehele gradering
Verblyf gemiddeld vir die prys.
Lida B - Aug 2015
Algehele gradering
Swak en teleurgesteld. Sal niemand aanbeveel om daar oor te bly nie.
St Andrews Guesthouse se terugvoer
Hello Lida,
Ek wil groot om verskoning vra vir die onaanvaarbare kliënte diens wat jy ontvang het. Dit is nie ons norm of ons reëls om slegte diens te gee nie, ek wil graag terugvoering gee dat ons wel 'n dissiplinêre verhoor gehad het met die persoon wat verantwoordelik was daarvoor en ek kan met sekerheid sê dat dit nie weer sal gebeur nie.
Ek wil ook om verskoning vra vir ontbyt. Ons dame wat gewoonlik op diens is was op verlof en ons het 'n tydelike dame gehad. Ons sal in die vervolg seker maak dat tydelike werkers op standaard is.
Weereens baie jammer vir die ongerief wat U ervaar het, ek hoop dat U ons in die toekoms 'n kans sal gee om te wys dat dit nie ons norm is nie en wil U graag 20% afslag gee op U volgende besoek.
Vriendelike groete,
Bestuur
Anel R - Nov 2015
Algehele gradering
Was lekker en privaat bedags, maar ek het effens onrustig geslaap.
Lees meerSt Andrews Guesthouse se terugvoer
Hello,
Jammer vir die ongerief wat julle ondervind het, ek het wel nou weer gaan kyk in die kamer en die kas is nie meer vol stof nie jammer dat julle dit so ervaar het ek het wel met my mense gepraat want hulle doen inspeksie elke dag om seker te maak dat alle kamer 100% is, ek is baie jammer dat julle dit nie so ondervind het nie.
Dankie dat jy onder ons aandag gebring het van die deur ons het hom reg gemaak sodat daar nie meer 'n gaping is nie.
Dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer gou te sien om te bewys dat dit nie ons norm is nie.
Groete,
Bestuur
Henriette D - Mei 2015
Algehele gradering
Ek het my nag se verblyf betaal en het glad nie kans gesien vir nog 'n aand met sulke omstandighede nie.
Wim D - Feb 2015
Algehele gradering
Ek was teleurgesteld met die dienslewering.
Lees meerHelena S - Okt 2014
Algehele gradering
Average stay.
Lees meerGavin W - Nov 2014
Algehele gradering
Average accommodation.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang