Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Andrews Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 78 resensies vir St Andrews Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Olga M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga M

Very peaceful.

Very pleasant and peaceful.

Lizel O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel O

5 star.

Excellent service. Breakfast compliments to the chef. Receptionist was very helpful.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ina V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Privaatheid en veiligheid.

Baie vriendelike personeel.

Riola A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riola A

Heerlik. Kon lekker koffie en ontbyt volgende oggend geniet.

Ons het heerlik gebly. Plek is skoon en netjies. Ons het veilig gevoel en heerlik geslaap. Ontbyt was werklik waarde vir geld.

Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik gebly, vriendelike diens, skoon, netjies.

Mooi, netjiese kamer.

Hannelie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B

Ontvangs personeel baie hulpvaardig.

Ons het die verblyf geniet.

Sheryl R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheryl R

Diens uitsteekend.

Diens was uitstekend en kamer baie netjies.

Hendrik G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik G

Aangename verblyf.

Aangename plek om oor te bly, kan dit aanbeveel. Billike tariewe.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Amanda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Ok dnki.

Ja dnki. Kort so paar dinge in stortplek om jou goed aan te hang en neer te sit.

Jennifer T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer T

Dit was okay.

Stort is geweldig klein, baie ongemaklik. Bed matras het my lyfseer gegee. Hangkaste is vuil, stowwerig. Spinnekoppe en spinne-rakke in hangkaste. Dit is netjies maar nie behoorlik skoon nie. WiFi het glad nie gewerk nie. Kon nie my e-posse doen nie.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Jennifer.
Jammer vir die ongerief. Baie dankie vir die resensie. Ons maak dit dadelik reg. Ons sal seker maak dat ons na alles kyk. En dat alles weer reg en op standaard is.
Groete, Elmi

St Andrews Guesthouse
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lizette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Rustig. Skoon. Netjies.

Ons is mal oor die plek. Kos is baie lekker. Alles is perfek. Cappuccino is baie lekker.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons span by St. Andrews Guesthouse waardeer dit opreg. Ons hoop om jou weer te sien, jy is altyd meer as welkom hier by ons. Groete, Alyssa

St Andrews Guesthouse
Werner L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Lekker geslaap.

Lekker geslaap! Heerlike ontbyt.

Dewald B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Baie vriendelik en net.

Dit was baie aangenaam en almal was regtig vriendelik.

Braam V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Aangenaam wanneer lugverkoeling gewerk het, andersins baie warm in die kamer a.g.v. die.

Rustig en aangenaam.

Monique V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V

Vinnige naweekwegbreek.

Ons verblyf was heerlik gewees al het ons die groot hoeveelheid van die tyd by vriende spandeer. Die kamers is ruim en het alles wat nodig is. Die buitekant het 'n nuwe laag verf nodig om die binnekant te weerspieël.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Goeiemiddag, baie dankie vir die goeie resensie. Dit word baie waardeer. Hoop ons sien julle darm gou weer. Julle is altyd meer as welkom hier by ons. Groete. Alyssa

St Andrews Guesthouse
Johan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan H

Baie teleurgesteld.

Die verduideliking is nie akkuraat nie. Elke kamer het nie 'n Jacuzzi-bad nie. Ek het 'n standaardkamer geboek, maar ek het dit nie gekry nie. Ons het 'n kamer bo, buite gekry. Bitter ongemaklike trappe. Die stort werk glad nie. Die waterdruk werk nie. Die stort is of yskoud of brand mens. Die kussings is kliphard, beslis nie 4-ster werd nie. Die buitelig by die voordeur kan nie binne die huis afgesit word nie, en maak die kamer heeltemal lig binne. Ek't gevra die eienaar moet my kontak, maar dit het nog nie gebeur nie. Ek is hoogs teleurgesteld in St Andrews. As dit nie vir Alyssa se baie goeie en vriendelike diens was nie, het ek beslis Vrydag vir my geld terug gevra.

Riana N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riana N

Very price, not worth a cent.

No towels in the room, electrical plugs not working, and no water pressure, not to mention no hot water, needs urgent attention for maintenance.

Lizette L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Alles was perfek.

Aircon het net ongelukkig nie reg gewerk nie, verder was alles 100% na ons sin.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Goeiemiddag, ek vra groot onverskoning ons maak werk daarvan. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Jammer vir die ongerief. Groete. Alyssa

St Andrews Guesthouse
Duwayne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duwayne P

We had a wonderful time. Our room was beautiful, breakfast was delicious. Can't wait to visit again.

We would love to book our accommodation again as a family. Absolutely enjoyed our stay.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Thank you so much. Yes, please you guys are always more than welcome here. Greetings, Alyssa

St Andrews Guesthouse
Duwayne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duwayne P

Absolutely a wonderful experience.

Was my first time staying at a guesthouse and I was very pleasantly surprised. I would definitely stay there again. We had such an amazing stay and were treated like royalty. The staff, the building and the room gave us the best experience of Klerksdorp, the city itself is amazing and so is St Andrews.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Thank you so much. It means a lot. We hope to see you guys again, and remember you are always more that welcome here. Greetings Alyssa

St Andrews Guesthouse
Katleho M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katleho M

Amazing!

The stay was amazing. No problems experienced. Would definitely go back again.

Willie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Ruim en skoon kamers met vriendelike personeel.

Alyssa was baie vriendelik met ontvangs en my verras met 'n ruim koninklike suite. Te midde van beurtkrag is ek voorsien van 'n noodliggie om die duister bietjie te verdryf.

Cilnette K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilnette K

Ontspannend.

Vriendelike diens. Rustig, baie netjies en gemaklik. Dit was awesome!

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Goeie Naand

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete, Alyssa.

St Andrews Guesthouse
Susan B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Vriendelike ontvangs, ruim, netjies.

Baie vriendelik ontvang, besonders netjies, ruim, baie gerieflik. Veilig en stil. Sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Fernandi K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernandi K

Baie mooi kamer, dit was netjies en skoon.

Die mense was baie vriendelik en akkommoderend gewees. Sal besis weer van hulle gebruikmaak.

Theo S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Netjies, vriendelik en gerieflik.

Die kamer was netjies en die personeel vriendelik. Het my verblyf geniet.

Lg P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lg P

Verbeter die WiFi. Spesiale dank aan Aylissa.

Ontbyt 10 uit 10. Lekker gekuier.

Gomotsegang M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gomotsegang M

Friendly staff.

We enjoyed our stay even though it was for a night. The receptionist was very friendly and informed us about everything there. . We were just disappointed with the shower, they don't have handles so it could be a bit dangerous because the water goes through everywhere.

Gerda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Was skoon.

Daar was nie ekstra toiettepapier in die badkamer nie. Die teels in die badkamer was gebreek.

Helandri B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helandri B

Baie behulpsaam, maar...

Ek was bekommerd oor my voertuig se veiligheid deur die nag. Dankie tog niks het gebeur nie.

Hanlie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

Heel lekker.

Stort het geen deur - hele vloer is papnat. Muurprop het sparks gemaak.

Zankia V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zankia V

Teleurstellend en ongerieflik.

Daar was geen warm water toe ons wou bad nie. Daar is geen afskorting tussen die kamer en die badkamer nie. Daar was ook geen kragopwekker nie. Hulle het nie 'n variasie tussen koffie en tee voorsien nie, slegs tee.

Lynette V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette V

Onaangename kuier.

Kussings is geel van ou sweetvlekke, soos in doodgril vuil, uiters swak gehalte kussings, "uitgeslaap" en vol knoppe, lakens het gate in en is so deursigtig dun gewas dat jy TV deur hul kan kyk. Uit 'n veiligheidsaspek - gemotoriseerde toegangshek werk nie en moet met die hand oopgestoot word, derhalwe geen voertuie veilig nie. Brandblusser se waarborg het al in 2020 verval. Gasbottels by kamer is nie in 'n "cage" nie en dié een wat wel is, het 'n geroeste ou oop slot op. Die muurproppe in kamer is ontoeganklik, yskas, TV, een bedliggie, mikrogolf en ketel vanaf een kragpunt. WiFi kode werk nie. Stort spuit tot oor bed, nie eens rakkie vir toiletware in stort nie. Beligting swak, pikdonker in een van die bespreekte kamers, nommer 4.

Samantha L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha L

Baie rustig en netjies.

Die diens is uitstekend en personeel is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik.

Wayne B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

Baie lekker.

Goeie diens. Sal aanbeveel.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

St. Andrews Guesthouse
We just want to say thank you for staying here @ St. Andrews Guesthouse.
We hope to see you guys soon.
Thank you for the Positive Review ..
Have a lovely day.
Kind Regards, Alyssa

St Andrews Guesthouse
Pieter V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Een nag oorgebly en baie tevrede met diens.

Kan aanbeveel vir oorslaap in Klerksdorp. Baie gerieflik.

Sharon N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon N

Baie rustig gewees.

Baie vriendelikke en behulpsame mense wat daar werk. Dankie vir julle gasvryheid. Glad nie skaam met die koffie en tee in die kamers nie. Yskas kan dalk net skoongemaak word na elke besoek. Baie lekker gekuier.

Nadja M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja M

Baie mooi kamer.

Skoon. Netjies. Veilig. Baie goeie diens. Baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel vir vriende en familie. Alles was net lieflik gewees.

Dorothy S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy S

Waarde vir geld

Hartlike ontvangs, goeie kommunikasie en heerlike kos. Goeie waarde vir geld.

Marita S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita S

Perfekte oornag gastehuis.

Ons het slegs daar geslaap. Kan ongelukkig nie terugvoering gee omtrent die kos. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was baie netjies en het aan alle vereistes voldoen.

Melanie J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J

Dit was regtig waarde vir die geld waarvoor ons betaal het.

Dit was naby alles geleë, veilig en baie rustig.

Jacobus Cornelis V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cornelis V

Stunning.

Luukse oornag, veilig en rustig.

Mariette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D

Baie mooi. Net geen warm water gehad.

Beurtkrag.

Nombeko L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nombeko L

My stay was very good.

Carol took care of us and I will recommend St Andrews Guesthouse to my friends and family.

Morné D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Morné D

Die kamer was klein en beknop.

Die gastehuis lyk baie beter op die internet, dit is verwaarloos, en kort baie werk, die swembad was vuil en ons was bitter teleurgesteld, ons moes beurte maak om die kamer te verlaat indien ons die badkamer moes gebruik, geen privaatheid, ek sal beslis nie weer daar gaan bly, ek kan nie glo dit is 'n 4 ster nie. Die enigste goeie ding wat ek wel kan sê, is die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Ons lakens was vuil, en ons toilet papier was klaar. Die kamer was baie, baie klein en beknop.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ansu L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ansu L

Teleurstellend.

Die verblyf is glad nie ‘n goeie opsie vir gesinne met kinders nie. Onveilige trappe op na kamer. Net een stel handoeke in kamer. Beddens was skoon, maar kamer nie. Net een swak lig in badkamer en aircon wat vreeslik raas. Glad nie op standaard nie.

Riaan D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Baie mooi en waarde vir geld.

Sal die plek aanbeveel vir enige iemand, die gasvrou baie vriendelik en hulle kos is uitstekend.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Fantasties.

Het baie welkom gevoel en veilig, het heerlik geslaap en ontbyt was heerlik. Sal definitief weer daar gaan oornag.

Ann R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann R

Lekke, maar kan doen met 'n "facelift".

St Andrews Guesthouse kan ek aanbeveel. Die familiekamer was baie goed geprys met ontbyt ingesluit. As ek vir hulle een aanbeveling kan maak sal dit wees om hul kamers bietjie op te knap. Dis klein goedjies soos die gordyne wat hakke kort, die stort se dreindeksel wat stukkend en geroes is. Al die goedjies saam laat die kamer bietjie "moeg" lyk.

Phillip G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Stylvolle kamers.

Fantastiese diens van aankoms tot vertrek. Die kamers is baie stylvol en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Matthys B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys B

Excellent.

Great service, awesome food, very clean and spacious rooms, enjoyed our stay immensely!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Great diens, awesome kos, baie skoon en die kamers is groot, ons het ons tydjie daar baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elrita G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrita G

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs gehad.

Ons was baie vriendelik ontvang. Ons was laat, maar hulle was gewillig om vir ons te wag. Die kamer was netjies en het lekker geslaap.

Elsie Maria C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie Maria C

Vriendelike diens.

Pragtige kamers. Ek sal geen negatiewe kommentaar lewer nie.

Ronel G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel G

Verblyf is goed maar diens swak.

Yskas nie gewerk. Toe ons dit aanmeld by ontvangs sou hul vir ons ys bring. Wag nou nog.

Charmain L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain L

Om net daar te slaap vir 1 aand is heel aanvaarbaar, maar niks langer.

Die mat was baie vuil en die yskas was aan maar het nie gewerk nie. Die bedrading is 'n gemors, mens sukkel om proppe te ruil a.g.v. die drade wat kort is en agter die kas lê.

Anton R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anton R

Was aangenaam, sal dit aanbeveel.

Was baie lekker, was net spyt ons het nie vooraf gereeë vir ontbyt nie, maar geen probleem gehad nie. Daar is genoeg restaurante naby.

Mickey V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mickey V

Satisfactory and nice enviroment close to everything.

Please see our rating.

Wendy F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy F

Average, comfortable nothing special.

I was a bit disappointed. St Andrews looks much better on the internet, neater, newer. The area around the pool needs to be neatened up, all unused equipment taken away and seating to be placed neater with umbrellas. I was disappointed breakfast wasn't included as well. In the room: take away the packet of chips (not professional) rather place a welcome chocolate on each pillow. The parking area looks very unkempt and the rusted generator very unsightly. The service at the front desk was friendly and helpful and we are grateful for that.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemiddeld, gemaklik, maar niks spesiaal nie.

Ek was bietjie teleurgesteld. St Andrews lyk baie beter op die internet, netjieser, nuwer. Die area om die swembad moet netjieser gehou word, al die ongebruikte toerusting moet weggeneem word en die sitplekke moet nader aan die sambrele wees. Ek was ook teleurgesteld met ontbyt aangesien dit nie ingesluit was nie. In die kamer: neem die pakkie chips weg (dis nie professioneel nie) en sit liewer 'n welkom-sjokolade op elke kussing. Die parkeerarea lyk baie onversorg en die geroeste kragopwekker was baie onaansienlik. Die diens by die ontvangstoonbank was vriendelik en hulpvaardig en ons was dankbaar daarvoor.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Salome B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

Aangenaam.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Personeel baie vriendelik.

Neels M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M

Executive Suite.

Verblyf was baie lekker. Die Executive Suite het net geen uitsig nie.

Koos B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B

Oor die algemeen bevredigend.

Ons was die enigste gaste. Ons kamer (nr 1) ruik ongelooflik sterk na muf. Die mat is moontlik deur water beskadig. Dit behoort aandag te geniet. Klein irritasies: Die afstandbeheer vir die TV se volumeknoppie stel die kanale. Die warmkraan is die koue water, en die kouekraan is die warm water.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Hello,
Baie dankie vir die terugvoering, ek gee aandag aan die muf reuk en maak seker dat ons die kamer bietjie oop los dat enige iets wat nat is droog sal word, en sit 'n outomatiese reukweerder spuit in. Ek is ook besig om met die verskaffers te praat van die TV om 'n nuwe afstandbeheer te kry want ons het al reeds 'n universele een gekoop en hy wil nie op die TV werk nie, ek wag nog om terugvoering te hoor van die verskaffer af. Die warm en koue kraan het ons om gedraai.

Baie dankie vir die terugvoering om dit meer gemaklik te maak en baie jammer vir die ongerief wat julle ervaar het.

Groete,
Bestuur.

St Andrews Guesthouse
Dirk V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Gerieflik en skoon.

Uitstekende gastehuis, beter as 'n hotel!

Riedewaan A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riedewaan A

Heel aangenaam en voldoende.

Die ligging met die nabyheid van die geriewe het my baie gepas. Die vriendelike dorp kultuur was ook rustig met verskeie eetgeriewe. Ek moes dringend fisioterapie ontvang en tot dit was geen probleem nie. Flamwood is heel lekke.

Antonie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie B

Goed geleë met baie mooi kamers en geboue!

Die kamers is baie mooi. Daar is oorgenoeg parkeerplek, alhoewel toegang nie beheer word nie.

Marcel K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel K

Kamer kort aandag. Goed is stukkend en muur proppe is oorlaai.

Die goed is stukkend en muurproppe is oorlaai. Jaareindfunksie het geraas tot laat aand.

Marietjie V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie V

Verblyf gemiddeld vir die prys.

Warm water was 'n probleem. Daar is nie genoeg warm water vir 2de bad nie. Lyk my 3 kamers deel 'n geiser.

Lida B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lida B

Swak en teleurgesteld. Sal niemand aanbeveel om daar oor te bly nie.

Ontvangs baie swak, wou dat ek nog R4900 inbetaal vir een aand se oorslaap. Die man was ook nie in staat om ons te ontvang nie. Ontbyt was laat en kinders kon nie eet voor die toernooi nie.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Hello Lida,

Ek wil groot om verskoning vra vir die onaanvaarbare kliënte diens wat jy ontvang het. Dit is nie ons norm of ons reëls om slegte diens te gee nie, ek wil graag terugvoering gee dat ons wel 'n dissiplinêre verhoor gehad het met die persoon wat verantwoordelik was daarvoor en ek kan met sekerheid sê dat dit nie weer sal gebeur nie.

Ek wil ook om verskoning vra vir ontbyt. Ons dame wat gewoonlik op diens is was op verlof en ons het 'n tydelike dame gehad. Ons sal in die vervolg seker maak dat tydelike werkers op standaard is.

Weereens baie jammer vir die ongerief wat U ervaar het, ek hoop dat U ons in die toekoms 'n kans sal gee om te wys dat dit nie ons norm is nie en wil U graag 20% afslag gee op U volgende besoek.

Vriendelike groete,
Bestuur

St Andrews Guesthouse
Anel R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anel R

Was lekker en privaat bedags, maar ek het effens onrustig geslaap.

Ons deur op die boonste vloer kon sluit, maar aangesien dit skuifdeur is, kan hy amper 'n hele meter nog steeds oop aan die linkerkant, so enige iemand kan in die nag daar deurklim en die kas waarin ons ons klere gehang het, was vreeslik vol stof. Die spaar kussing kon ons nie gebruik as gevolg van die stof nie en ons moet ons sak eers uitskud toe ons weer moes inpak om te vertrek. Daar was ook nie gloeilamp in die een bedlampie nie en daar is net reggemaak vir 2 mense en ons was drie.

St Andrews Guesthouse se terugvoer

Hello,
Jammer vir die ongerief wat julle ondervind het, ek het wel nou weer gaan kyk in die kamer en die kas is nie meer vol stof nie jammer dat julle dit so ervaar het ek het wel met my mense gepraat want hulle doen inspeksie elke dag om seker te maak dat alle kamer 100% is, ek is baie jammer dat julle dit nie so ondervind het nie.

Dankie dat jy onder ons aandag gebring het van die deur ons het hom reg gemaak sodat daar nie meer 'n gaping is nie.

Dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer gou te sien om te bewys dat dit nie ons norm is nie.

Groete,
Bestuur

St Andrews Guesthouse
Henriette D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henriette D

Ek het my nag se verblyf betaal en het glad nie kans gesien vir nog 'n aand met sulke omstandighede nie.

Geen warm water nie. Ons stortkop het afgespring en was heel stukkend. Ons het uitgeklok. Die ontvangsdame het nog R600 geëis toe ons die verder 1 nag kanselleer. Ek het geweier om dit te betaal. O ja, die yskas was nie eers aan nie en ons skuifdeur se sleutel het afgebreek.

Wim D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Wim D

Ek was teleurgesteld met die dienslewering.

Ontvangs was goed. Verskeie basiese dienste in die kamer het ontbreek. Daar was geen toiletpapier nie. Nadat ek by ontvangs gevra het, het ek wel dit ontvang. Die WiFi kodewoord is nie soos aangedui nie. Ek het navraag gedoen by ontvangs en daar was steeds geen dekking nie. Die water in die stort was koud. Sekuriteit ontbreek by die parkeerterrein. Die enkele versperring in die nag bied steeds toegang vir voetgangers. Direk voor die kamerdeur was daar lawaaierige gaste wat die hele wêreld bestrooi het met wegneemete-houers. Die personeellid wat die gemors die volgende oggend gesien het, het geen poging aangewend om dit op te ruim nie.

Helena S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Helena S

Average stay.

Regarding our stay: we stayed in rooms 4 and 5. In room 5 we could not fill the kettle due to the fact that the kettle does not fit under the tap in the basin. It was a little difficult to fill the kettle under the shower. My daughter luckily phoned on Saturday morning, the lady at reception was not aware that we requested a cot. The basin in room 5 was loose. The taps require maintenance, they are difficult to open and close and it is difficult to control the flow of water. The door in room 5 does not close properly. The window latch handle is broken. The swimming pool pump is very noisy and operated the whole night. We could not sleep, especially not in room 4. Best regards.

Gavin W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gavin W

Average accommodation.

Room decor was very average and a bit outdated. Curtains and bedspreads were not clean, there were also chipped tiles and a toilet which runs frequently.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZDE4MGY5LThmNmItNGEyMi04YmMzLTUwMDBkMWFmZmI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 75 Platan Ave Flamwood 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.83705751406 26.681311923942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang