St Andrews Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
St Andrews is in 'n rustige woonbuurt van Klerksdorp geleë en bied vir jou nege gerieflike en suite-kamers, 'n swembad en groen. Ons spog ook met gerieflike konferensiegeriewe en kan 'n stylvolle trou-venue wees.
Geniet 'n rustige ete met 'n uitsig oor die welige "koppies" van Klerksdorp voordat u 'n dag vol aktiwiteit by een van die nabygeleë gholfbane aanpak of inkopies doen by 'n nabygeleë winkelsentrum. As dit jou nie interesseer nie, kan jy die son langs ons pragtige swembad area geniet.
Ons en suite-kamers is elkeen individueel versier met uitstekende kenmerke en DStv.
Na 'n moeilike dag, watter beter manier om te rus, as om 'n heerlike skemerkelkie te geniet van ons ten volle gelisensieerde kroeg met 'n manjifieke uitsig oor die sonsondergang oor Klerksdorp.
Nadat die son gesak het maak gereed vir 'n aand vol lag en pret saam met familie of vriende kroeg. Geniet 'n warm drankie of kies uit ons eksklusiewe reeks wyne wat by ons gemaklike, knus en warm kaggel geniet kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink St Andrews Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platanstraat 75, Flamwood, Klerksdorp, 2570, Noordwes
-
TGCSA-gradering: