Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St Anna Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Joan-nita H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Modern en netjies. Lekker rustig en ruim. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
St Anna Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe resensie Joan-nita. St Anna streef altyd om ons gaste veilig en tuis te laat voel. Hoop om julle gou weer te sien.

Maxine N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

The staff that assisted was very friendly and helpful. It is much appreciated. I would like to thank Lena for her friendly face and for being helpful when I needed something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
St Anna Guesthouse
Thank you for your feedback Maxine, much appreciated. Kind regards St Anna guesthouse

Cobus D
1 nag
4.2
Jul 2023

Gasvry, vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer gebruik maak van hulle diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
St Anna Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Cobus, ons sien uit daarna om jou weer te ontvang, Vriendelike groete St Anna personeel

Michelle F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker. Ons het baie lekker gebly. Mense wat ons verwelkom het, was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
St Anna Guesthouse
Baie dankie, Michelle. Hoop om julle gou weer te sien.

Johannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Ons het tuis gevoel, dankie vir die bederf. Dankie vir die onverwagse opgradering, ons het dit werklik baie waardeer. Ons het die opset baie netjies gevind. Ontbyt was 'n treffer, julle sal ons beslis weer sien as ons in Bloemfontein moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2017

Funksioneel. St Anna is 'n basiese, goed geplaasde gastehuis. Daar word in alle behoeftes voldoen, maar, aangesien dit 'n groter opset is, gaan van die persoonlike interaksies verlore.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-weg 46, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBC0rLPux8ZAZSkZ40jT8J0574bEdvhBv8kK2WvY99y8hClRyu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 46 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.077775612552 26.237052083015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang