St Blaize 21
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Dolphin Heights Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
St Blaize 21 is 'n kontemporêre selfsorghuis in Linkside, Mosselbaai, wat asemrowende uitsigte oor die see, hawe en stad bied. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir ontspanning en verkenning, perfek vir beide 'n kort wegbreek en langtermynverblyf, met toegang tot plaaslike besienswaardighede en geriewe.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en hul badkamers sluit 'n bad en stort in. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n badkamer wat 'n stort insluit. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die leef- en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n kaggel, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die boonste leefarea maak oop na 'n houtdek met pragtige uitsigte. Daarbenewens is daar 'n vuurput in die tuin met sitplek. Veilige parkering is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 21 Dolphin Heights Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Dolphin Heights Street, Linkside, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang